69 @ Ingang

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.

Beskrywing

69 @ Ingang is 'n bungalow apart van die hoofrondawel. Dit is rustig en stil. Hoofsaaklik vir oor slaap en weg-eet.

Die ekonomiese gastekamer is privaat met sy eie ingang wat na 'n tuin lei.

Daar is nie 'n kombuis nie.

Die gastekamer het 'n koningingrootte-bed, 'en suite- badkamer met n stort. In die kamer is 'n koffietafel met stoele, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n opsionele mikrogolf, hangplek met hangers, 'n haardroër, verwarmer, waaier, WiFi en volle DStv.

Veilige parkeerplek is digby die gastekamer beskikbaar. Die eienaar woon in 'n aparte huis weg van die gaste.

Alhoewel n mikrogolf beskikbaar is vir verwarming van uitkoopkosse, word geen kosmaak in kamer voor voorsien nie.

De Kelders bied walviskykgeleenthede tussen Julie en November, verskeie ondergrondse grotte en die Klipgatgrot waar die oudste menslike oorskot gevind is. Gansbaai is 2 km weg en bied verskeie winkels, restaurante, koffiewinkels en doendinge.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 69 @ Ingang gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R610 R549 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za