69 Lagoon Drive
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Lagoondrive, Marina beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
69 Lagoon is naby Marina Beach in KwaZulu-Natal geleë. Die eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 'n ruim hoofhuis en 'n aparte suite, beide met uitsig oor die strandmeer.
Die hoofhuis bied slaapplek vir 6 gaste in 3 en suite-slaapkamers. Twee slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Elke en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, met die hoof en suite-badkamer ook toegerus met 'n bad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n yskas. 'n Privaat studeerarea en WiFi bied 'n gerieflike werkruimte, terwyl 'n privaat biblioteek 'n verskeidenheid leesmateriaal bied. Gaste het ook toegang tot watertenks, 'n kisvrieskas en 'n kano vir privaat gebruik op die strandmeer. Buiteluggeriewe sluit in 'n oordekte braai-area met sitplek vir 8, 'n swembad en 'n dubbelmotorhuis. Sekuriteit word voorsien met 'n alarmstelsel, CCTV en 'n elektriese hek. 'n Interne trap verbind die hoofhuis met die suite.
Die suite bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, glasstoofplaat, lugbraaier en noodsaaklike breekware. Groot skuifdeure maak oop na 'n patio met 'n tafel en stoele vir 4, 'n sambreel en 'n Weber-braai, alles met direkte uitsigte oor die strandmeer en tuin.
Hierdie goed toegeruste eiendom bied 'n rustige toevlugsoord met moderne geriewe, veilige fasiliteite en direkte toegang tot die strandmeer. Gaste kan óf die hele eiendom (slaapplek vir 6, met die suite ingesluit) óf die suite apart (slaapplek vir 2) bespreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 69 Lagoondrive, Marina beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 69 Lagoon Drive het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Lagoondrive, Marina beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang