Beskrywing
Hierdie woonstel bied verblyf aan 5 gaste en is meer geskik vir 'n gesin. Dit het ’n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en ’n enkel-uitvoubed. Daar is ’n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het stort, wasbak en toilet. Daar is ’n kombuisie in die leefarea met ’n mikrogolfoond, yskas, elektriese braaipan, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Slegs die gaste wat bespreek het, word op die perseel toegelaat.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Indien daar meer as 1 voertuig of sleepwa is,
moet reëlings vooraf vir meer parkeerplek getref word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie slaapkamer het ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is ’n afskorting tussen die hoofslaapkamer en die vertrek waar daar 'n enkelbed vir 'n derde gas is. Daar is ’n afslaan-dubbelbed in die leef area. Die badkamer het n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n koimbuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n ruim leef area met 'n sessitplek-sitkamerstel, asook 'n etenstafel met 6 stoele. Die eenheid het sy eie ingang, en eie klein stoep met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Slegs die gaste wat bespreek het, word op die perseel toegelaat.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Indien daar meer as 1 voertuig of sleepwa is,
moet reëlings vooraf vir meer parkeerplek getref word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en bad en toilet. Daar is nog 'n enkelbed in die leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n rubank en 'n etenstafel met 6 stoele. Die eenheid is omhein en het sy eie privaat tuin met skaduryke bome. Daar is 'n Weber-braai beskikbaar, asook skaduparkeerplek voor die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Slegs die gaste wat bespreek het, word op die perseel toegelaat.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Indien daar meer as 1 voertuig of sleepwa is,
moet reëlings vooraf vir meer parkeerplek getref word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Van Der Schyff Street, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang