Margate Akkommodasie by 7 Kingfisher | LekkeSlaap
+14

7 Kingfisher

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
7 Kingfisher
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras

Ekstra kostes:
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000, asook 'n skoonmaak- en administrasiefooi van R500 is direk aan die agent betaalbaar sodra jy 'n bevestiging van die bespreking ontvang het. Dié bedrae word per bespreking gehef.
- Die breekskadedeposito sal na inspeksie terugbetaal word indien daar geen skade of verlies is nie.
- Die balans moet 1 week voor die inklokdatum ten volle vereffen word.

Huisreëls en notas:
- Gaste sal 'n aparte besprekingskontrak ontvang om deur te lees en in te vul, wat dan weer teruggestuur moet word aan die agent.
- Geen gaste sal op Kersdag, Welwillendheidsdag of Nuwejaarsdag ontvang word nie.
- Daar is geen skoonmaakdienste tydens verblyf beskikbaar nie.
- Geen studentebesprekings of partjies/funskies word toegelaat nie.
- Rook en vaping word nie in die eenheid toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Al die eiendomme het 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie dekodeerders, slimkaarte en koppeldrade saambring. Daar is nie 'n koppelpunt vir PVR-dekodeerders nie.
- Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R665
per nag (plek vir 6)
Vanaf R665
per nag (plek vir 6)
Vanaf R665
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Spinkweg, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALmvOOjhv4fQIDsZ3eVXvT9nQU7oV7JiQpfUgMOWQYWL99aEUCx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R665  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Spink Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.817047026771 30.40430093256
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za