LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 Londiani | LekkeSlaap
+17

7 Londiani

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach-weg, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

7 Londiani bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba Beach, Margate. Die kompleks is net 250 m vanaf Lucienstrand en Manaba Spar.

Dié woonstel is op die eerste verdieping geleë en het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n plafonwaaier.

Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -leefarea. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n wasmasjien. Die leefarea het lugversorging en bied toegang tot 'n beskutte balkon met 'n gedeeltelike uitsig van die see.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te benut. DStv is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele daaglikse fooi. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring, slegs badhanddoeke word voorsien. 'n Opsionele skoonmaakdiens kan gereël word teen 'n addisionele koste.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 Londiani sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 7 Londiani
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Manaba Beach-weg, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 7 Londiani het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
per nag (plek vir 6)
Vanaf R960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach-weg, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2XR03uTH9GqGrL4DdvvWMP7ahSdw0xBYt6pUwy3Ab6IIKwI1bU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Manaba Beach Road Manaba 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.853801026196 30.379131457672
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!