+27

7 Sandz on Strand Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Church Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 825 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

7 Sandz on Strand Beach is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van die Strand. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin of 2 paartjies, want dit spog met 'n wonderlike see-uitsig en is stapafstand vanaf die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede aparte badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kompleks is net 'n paar treë vanaf die strand en die promenade.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Church Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 825
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 825
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 825
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Church Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9f47dbe36cd305aca9a273ee83513c8a047e190da7f07f39430ac96e914f396fc2fbb1d3d2e5776184bcc2929c09cf8432c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 825 per nag (plek vir 4) 1 Church Street Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.116625 18.82606
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang