4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Seal Point Apartments, Panaghia Street, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
7 Seal Point Apartment bied selfsorgverblyf in 'n kompleks in Kaap St. Francis, sowat 290 m van die hoofstrand af.
Hierdie ateljeewoonstel is op die grondverdieping en het 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n koningingrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n sitarea langs die bed met 'n TV en DStv. Die kombuisie is oorkant die sitarea en het 'n yskassie, mikrogolf en 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, asook parkeerplek vir gaste se voertuie.
Gaste kan branderplankry, fietsroetes aanpak, hengel en stap in die area. Die bekende Seal Point Vuurtoring is naby en bied jaarliks die SA Longboard Kampioenskap en die Chokka Trail aan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 7 Seal Point Apartments, Panaghia Street, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink 7 Seal Point Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Seal Point Apartments, Panaghia Street, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang