6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 80 Compensation Beach Road, Unit 7 Vallen Lodge, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
7 Vallen Lodge is 'n bekoorlike 220 vierkante meter-selfsorgwoonstel in die veilige Vallen Lodge-kompleks teen die strand in Ballito. Die kompleks is net 30 m van die golwe af, 50 m van die Blouvlagstrand, Willard Beach, af en 2,9 km vanaf Ballito Junction en die Ballito Leefstylwinkelsentrums.
Vallen Lodge is net 22 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en daar is 'n aantal markies, informele besienswaardighede en bekende kusdorpies in die omliggende omgewing.
Die rum woonstel is 220 vierkante meter groot en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetarea, leefarea en 'n groot balkon met 'n uitsig oor die see. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 driekwartbeddens. Die en suite-badkamer het 'n groot stort, toilet en dubbelwasbak. Die tweede badkamer het 'n hoekbad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitarea het 2 dakwaaiers, rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die sitarea se deure lei na 'n balkon met 'n buite-etenstafel met sitplek vir 6, gasbraaigeriewe en 'n uitstekende uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 80 Compensation Beach Road, Unit 7 Vallen Lodge, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 7 Vallen Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
80 Compensation Beach Road, Unit 7 Vallen Lodge, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang