701 Bali Hai
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg-Noord 37, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
701 Bali Hai is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Westbrook. Dit kan 'n wonderlike opsie wees vir 'n gesinswegbreek, want hierdie woonstel het asemrowende see-uitsigte en die kompleks het 'n uitnodigende gemeenskaplike swembad.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamers maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n ruim balkon met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy die see-uitsigte bewonder.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Michelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 26
Resensies 5
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Kusweg-Noord 37, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Westbrook KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg-Noord 37, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal