20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 23 Mrt 2020 tot 9 Apr 2020.
Ramsgate Beach Akkommodasie by 71 Providence | LekkeSlaap
+16
+16

71 Providence

1 resensie
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R866 R693 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 938, Clarencestraat , Ramsgate Beach, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

71 Providence is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitstekende uitsig in 'n veilige kompleks in Ramsgate Beach. Die kompleks is ideaal naby restaurante en ander geriewe geleë.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-leefarea. Elke kamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n dubbelwasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan dus hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die leefarea lei na 'n balkon.

Daar is aangewese parkeerplek vir hierdie eenheid en die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, en 'n speelraam en speelarea vir kinders.

71 Providence is naby Ramsgate se Blouvlagstrand en getypoel, die Waffle House, winkels, en ander besienswaardighede in die Margate-area.

Slaapplek

’n Bespreking by 71 Providence sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 71 Providence
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erf 938, Clarencestraat , Ramsgate Beach, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 71 Providence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R866
Vanaf R693
per nag (plek vir 4)
was R866
Vanaf R693
per nag (plek vir 4)
was R866
Vanaf R693
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 938, Clarencestraat , Ramsgate Beach, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5983dfff075782db8d7bd7daec1d0a974880c840afa07acbb87e2431cc6ebcb4e71ce2b675dd751cc16f7df208cead7bbbcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R866, nou Vanaf R693  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 938 Fascadale Road Providence Complex 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.88924251694 30.345830813737
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za