4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Piet Retief Street/Ukhozi Drive, 712 Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
712 @ Rest Luxury Suite bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in 'n luukse tweeslaapkamersuite wat op die eienaars se residensiële eiendom geleë is. Dié suite is op 'n veilige landgoed langs 'n foreldam in die klein dorpie Dullstroom.
Die suite het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n tafel en stoele. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, TV met 'n volle DStv-pakket en tee- en koffiemaakgeriewe. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas, 'n mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook gratis WiFi.
Braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Die verblyf is 70 m van 'n foreldam af en gaste kry 4 forelhengel-dagpermitte. Die landgoed is 1 km vanaf die middedorp wat verskeie restaurante, kroeë en plaaslike winkels bied. Dullstroom bied doendinge en besienswaardighede, soos voetslaanpaaie, bergroetes, geskiedkundige plekke, bergfietsroetes, 'n voëlreservaat, perd- en ponieritte en 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Ernie Els ontwerp is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Piet Retief Street/Ukhozi Drive, 712 Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink 712 @ Rest Luxury Suite het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Piet Retief Street/Ukhozi Drive, 712 Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang