72 On Devenish
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Devenish Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
72 On Devenish is op die eienaar se perseel in Bendor, Polokwane, en is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat gerieflike verblyf bied.
Dié ruim kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die helder, oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n sentrale etenstafel. Die eenheid het ook 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stroomdienste teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite bied die binnehof 'n sitarea met 'n ingeboude braai. Veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek word ook voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Desiré Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 72 Devenish Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink 72 On Devenish het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Devenish Street, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang