74 Eden Sands
Opsomming van Resensie
Marlize N - Jan 2021
Gemiddeld
Wonderlike plek en baie skoon. Vriendelike mense.
Marilyn N - Des 2020
Gemiddeld
Place is absolutely beautiful, well maintained and has a breathtaking view.
Pieter O - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker tyd, mooi uitsig en rustige oord.
Mavis J - Okt 2020
Gemiddeld
Our stay was very pleasant, accommodation was perfect.
Towera K - Okt 2020
Gemiddeld
Lovely Relaxing Holiday
Yolandi V - Okt 2020
Gemiddeld
Dis die mooiste en netjiese eenheid. Alles is daar. Dis soos jou huis weg van die huis.
Bhekifa S - Sep 2020
Gemiddeld
It was a great, cosy spot for a family or with a partner.
74 Eden Sands's terugvoer
Thank you, Bhekifa, for your most appreciated, positive feedback. Hope to see you again soon.
Regards,
Trudie
Lindsey F - Mrt 2020
Gemiddeld
Was very peaceful. The place is very quiet. Only the weather wasn't very pleasant.
Sonette Du Toit D - Feb 2020
Gemiddeld
Lekker vakansie saam vriende.
74 Eden Sands's terugvoer
Baie dankie Sonette vir jou positiewe terug voer. Dit word opreg waardeer.
Ek is bly julle het julle vakansie geniet en julle is altyd welkom. Sien gou weer!!
Vakansie Groete,
Trudie
Andre D - Feb 2020
Gemiddeld
Mooi uitsig en sentraal geleë.
74 Eden Sands's terugvoer
Baie dankie Andre vir jou terugvoer. Ons sal definitief kyk na al die genoemde probleme. Waardeer alle terugvoer om sodoende ons diens te verbeter.
Groete
Trudie
Pierre S - Feb 2020
Gemiddeld
Beautiful, nice, clean, just awesome.
74 Eden Sands's terugvoer
Thank you Pierre for your most appreciated, positive feedback.
Hope to see you again soon.
Regards,
Trudie
Nelene O - Feb 2020
Gemiddeld
Stay was great.
Ronel S - Des 2019
Gemiddeld
Was baie rustig.
74 Eden Sands's terugvoer
Baie dankie Ronel jou terugvoer, ek is bly julle kon bietjie rustig wees en dit geniet het.
Vakansie-groete
Trudie
Mark V - Nov 2019
Gemiddeld
Awesome.
74 Eden Sands's terugvoer
Thank you Mark for your most appreciated, positive feedback.
Hope to see you again soon.
Regards,
Trudie
Koos P - Nov 2019
Gemiddeld
Baie oulike, skoon, netjiese plekkie, loopafstand vanaf die strand en ons het ons verblyf geweldig geniet.
Marcia N - Nov 2019
Gemiddeld
It was so awesome.
74 Eden Sands's terugvoer
Thank you very much Marcia, I so glad you've enjoyed your stay, hope to see you again!
Trudie
Anri V - Okt 2019
Gemiddeld
It was affordably nice.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Dit was sakpas lekker.
Dit was ongelooflik lekker, die plekkie is netjies en vreeslik mooi ingerig die uitsig is mooi. Die paadjie wat jy stap af see toe is mooi en die strand is rustig en lekker om te geniet saam met klein kinders. Ek sal definitief weer soon toe gaan as ons wil see toe gaan.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
74 Eden Sands's terugvoer
Baie dankie Anri, ek is so bly julle het julle tydjie by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Trudie
Roelien V - Okt 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik en netjies.
Maggie V - Okt 2019
Gemiddeld
Woonstel silwerskoon en goed ingerig met smaak en kwaliteit.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Maggie, dit word opreg waardeer. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Trudie
Lourens S - Okt 2019
Gemiddeld
Netjies, veilig, uitgerus.
74 Eden Sands's terugvoer
Baie dankie Lourens vir jou posiewe terugvoer. dit word opreg waardeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie Groete
Trudie
Elsie V - Sep 2019
Gemiddeld
Home away from home.
74 Eden Sands's terugvoer
Baie dankie Elsie vir jou postiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek is so bly julle het julle tydjie saam met die kinders hier by ons geniet.
Kom kuier gou weer,
Trudie
Gerrie B - Sep 2019
Gemiddeld
Vir seker baie mooi, gaan weer daar bespreek!
74 Eden Sands's terugvoer
Baie dankie Gerrie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie, en ons hoop dit is 'n bietjie langer.
Groete
Trudie
Lorinda B - Sep 2019
Gemiddeld
Very good value for money.
Lees meer74 Eden Sands's terugvoer
Thank you Lorinda for your most appreciated, positive feedback. Hope to see you again soon.
Regards
Trudie
Jauqeline N - Aug 2019
Gemiddeld
Vriendelike diens. Baie hulpvaardig en die plekkie netjies en skoon.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Jackie, vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Trudie
Nicky E - Aug 2019
Gemiddeld
Awesome place to stay.
74 Eden Sands's terugvoer
Thank you, Nicky, for your most appreciated, positive feedback. I do apologise for the disturbance on Friday evening, I have brought it to the BC's attention as it was not supposed to happen.
We hope to see you again soon.
Regards,
Trudie
Ina R - Jul 2019
Gemiddeld
Goed.
74 Eden Sands's terugvoer
Baie dankie Ina vir jou terugvoer. Daar word wel op my blad genoem dat skoon maak diens slegs weeksdae is van Maandag tot Vrydag, vakansie dae uitgesluit. Ek voorsien wel slegs 'n komplimentere rol toilet papier, asook koffie,tee suiker en melk met aankoms om soedoende gaste te help voor hulle by winkels kan uitkom vir inkopies.
Vakansie Groete,
Trudie
Retha V - Jul 2019
Gemiddeld
A home away from home, unforgettable!
74 Eden Sands's terugvoer
Thank you Retha for your most appreciated, positive feedback. Hope to see you again soon. Regards, Trudie
Jacques T - Jun 2019
Gemiddeld
Baie netjies en skoon. Baie lekker gebly.
Simone Moodley M - Mei 2019
Gemiddeld
See stars.
74 Eden Sands's terugvoer
Thanks Simone for your feedback, it is much appreciated. Unfortunately, the ants are a seasonal problem, but I'm glad that you have enjoyed your stay.
Regards,
Trudie
Esme G - Apr 2019
Gemiddeld
Fantastiese verblyf.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Esme vir jou positiewe terug voer, dit word opreg waardeer. Ek is bly julle het julle vakansie en verblyf geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie Groete,
Trudie
Cindy - Mrt 2019
Gemiddeld
Amazing.
74 Eden Sands's terugvoer
Thank you Cindy for your most appreciated, positive feedback. Hope to see you again soon.
Regards,
Trudie
Drina D - Jan 2019
Gemiddeld
Puik woonstel.
74 Eden Sands's terugvoer
Baie dankie Drina vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons sal defnitief aandag gee aan jou voorstelle.
Vakansie Groete,
Trudie
Brian W - Jan 2019
Gemiddeld
Pragtig, snoesig, rustig, veilig en vreeslik kindervriendelik.
74 Eden Sands's terugvoer
Baie dankie Brian vir jou positiwe terugvoer, ek waardeer dit opreg. Ek hoop ek sien julle gou weer.
Vakansie Groete
Trudie
Sc S - Des 2018
Gemiddeld
Dit was baie lekker, sal beslis weer by Eden Sands oorbly.
Nicolene W - Des 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Nicolene vir die positiewe terugevoer, waardeer dit opreg. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Vakansie Groete,
Trudie
Joanie B - Nov 2018
Gemiddeld
Baie veilig en netjies.
Dumisile M - Okt 2018
Gemiddeld
Good location. Right on the beach.
74 Eden Sands's terugvoer
Thank you Dumisile for the positive, much appreciated feedback. Hope to see you again soon.
Regards,
Trudie
Nicolene B - Sep 2018
Gemiddeld
Fantasties.
74 Eden Sands's terugvoer
Baie dankie Nicolene vir jou mooi en positiewe terugvoer, ek waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie Groete,
Trudie
Natalie V - Aug 2018
Gemiddeld
Asemrowend, die netjieste, oulikste plekkie ooit. Danie, Trudie ons het ons gate uit geniet en jy sien ons gou weer.
74 Eden Sands's terugvoer
Baie dankie Natalie, vir jou mooi positiewe terugvoer. Ek waardeer dit opreg en ek hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vakansie-groete.
Trudie
Belinda A - Aug 2018
Gemiddeld
Dit was baie netjies.
Maggie O - Aug 2018
Gemiddeld
Breathtaking
Madeleine S - Jul 2018
Gemiddeld
Was regtig die moeite werd.
74 Eden Sands's terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Madeleine, waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie Groete.
Trudie
Ingrid N - Jul 2018
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
74 Eden Sands's terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Ingrid. Ek waardeer dit opreg en ek sien uit om julle weer te verwelkom wanneer julle Januarie weer kom kuier.
Vakansie-groete
Trudie
Esmarelda B - Jul 2018
Gemiddeld
Dit was baie netjies en lekker.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Esmarelda, ek is bly julle het julle tydjie geniet. Sien julle volgende jaar weer.
Vakansie Groete,
Trudie
Elizabeth M - Jul 2018
Gemiddeld
Pleasant, clean, nice view.
74 Eden Sands's terugvoer
Dear Elizabeth,
Thank you for your feedback. I'm glad you enjoyed your stay. Good luck with your relocation overseas.
Regards,
Trudie
Elaine V - Jul 2018
Gemiddeld
Voel soos ons eie huisie by die see!
74 Eden Sands's terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige en positiewe terugvoer Elaine, ek waardeer dit opreg. Dit was lekker om gaste soos julle te kon ontvang.
Ek sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vakansie-groete
Trudie
Renata L - Jun 2018
Gemiddeld
Pleasant and comfortable.
74 Eden Sands's terugvoer
Thank you Renata, I'm glad you enjoyed your stay. Apologies for the ants but this is an unfortunate season problem and the Body Corporate try to control it as much as they can. Hope to see you soon again.
Trudie
Theo M - Mei 2018
Gemiddeld
Pragtig en rustig.
Roxanne V - Apr 2018
Gemiddeld
Netjies, skoon en naby strand.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Roxanne, ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Vakansie groete,
Trudie
Estie S - Apr 2018
Gemiddeld
Nice.
Stefan G - Apr 2018
Gemiddeld
Heerlik gekuier. Naby strand en winkels. Baie mooi oord. Skoon, veilig en netjies.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Stefan, sien uit na julle volgende langer kuiertjie.
Vakansie Groete
Trudie
Madelein V - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie netjies.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Madelein, ek glo die dolfyne was 'n groot bonus. Ek is bly julle het julle tydjie by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie groete
Trudie
Tinus R - Mrt 2018
Gemiddeld
Gerieflike skoon eenheid.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Tinus,
Ek is bly julle het dit geniet en van die plekkie gehou. Sien uit om julle weer te verwelkom
Vakansie Groete
Trudie
Zani D - Feb 2018
Gemiddeld
Sentraal en waarde vir geld.
Lees meer74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Zani, dit word opreg waardeer en ek hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie Groete
Trudie
Annelle G - Feb 2018
Gemiddeld
Ongelooflike lekker verblyf!
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Anelle,
Baie dankie dat julle 74 Eden Sands gekies het vir julle 10de huweliksherdenking, ek is so bly dat julle dit geniet het. Hoop ons sien julle weer met die 11de herdenking ook.
Vakansie Groete,
Trudie
Sanli R - Jan 2018
Gemiddeld
Baie netjiese en gerieflike verblyf.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Sanli, ons hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie-groete
Trudie
Lizelle N - Jan 2018
Gemiddeld
Ongelooflik.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Lizelle.
Ek is bly julle het dit geniet, ons sien uit om julle weer te ontvang.
Vakansie-groete
Trudie
Mimi N - Jan 2018
Gemiddeld
Very nice and clean and good security.
74 Eden Sands's terugvoer
Thanks Mini,
Glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon again, keep well!!
Trudie
Erika V - Nov 2017
Gemiddeld
Baie gerieflik, skoon en netjies.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Erika, waardeer dit. Sien uit om julle weer by ons te kan huisves.
Groete
Trudie
Monique O - Nov 2017
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Monique. Hoop one sien julle gou weer na die koms van julle baba.
Chantelle D - Nov 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Karen V - Okt 2017
Gemiddeld
Lekkerste tuiste by die see.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Karin, ek is bly julle het jul vakansie en verblyf by ons geniet. Ons sien uit daarna om julle gou weer hier by ons te ontvang.
Voorspoed en vriedelike groete,
Trudie
Dewald B - Okt 2017
Gemiddeld
Rustigheid teen die see.
Heleen S - Aug 2017
Gemiddeld
Baie mooi skoon woonstel, goed geleë.
74 Eden Sands's terugvoer
Baie dankie Heleen,
Ons is bly julle het julle vakansie geniet. Ons sien uit om julle gou weer hier te ontvang
.
Vriendelike Groete,
Trudie
Nadia S - Jul 2017
Gemiddeld
Wonderlik.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Nadia, Ons is bly julle het dit geniet. Ons kyk uit vir julle volgende kuier
Groete,
Trudie - 74 Eden Sands
Elizma D - Jul 2017
Gemiddeld
Fantasties! Baie dankie Trudie, ons het lekker gerus! Top gehalte.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Elizma. Dit was lekker om julle hier te kon hê, en ons huisie met julle kon deel. Ons hoop ons sien julle gou weer, wanneer dit so koud raak daar in Bloemfontein.
74 Eden Sands
Trudie
Werner L - Jul 2017
Gemiddeld
Definitief waarde vir geld.
74 Eden Sands's terugvoer
Dankie Werner en familie, dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Ons is bly julle het julle vakansie geniet en dat ons, ons somers weer in die winter met julle kon deel. Sien uit na julle volgende kuiertjie.
Groete,
Trudie
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Middletonweg 42, Winklespruit, Kingsburgh, 1426, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom