+13
Selfsorg in Umhlanga

75 Lighthouse Towers

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Dirk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Die woonstel was absoluut baie skoon en netjies. Dit was regtig 'n plesier om daar te bly, en ek sal weer die woonstel bespreek as ek afgaan Umhlanga toe. DIe woonstel se ligging is puik, jy het nie 'n kar nodig nie, alles is binne loopafstand, perfek! En die plek is skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha M
1 nag
4.8
Apr 2022

Uitstekende ligging. Ruim en netjiese woonstel. Die eienaar, Greg, het ons ontmoet en gewys hoe die toegang werk. Was aangenaam verras met die groot en mooi gemeubileerde woonstel. Het die balkonnetjie geniet. Naby al die restaurante. Met die badkamerdeur toegetrek het die geraas ons nie gepla nie en dit het stil geraak na middernag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Nice view and lots to do in this area. Near taxis, the beach and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Alex S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Definitely didn't disappoint! Although not beachfront, you get excellent views of the sea. Extremely well located, beach, shops and restaurants virtually on your doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Ligging perfek. Als wat jy nodig het en naby als perfek vir besigheid as jy nie hou van hotelle en B&B.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2021

We enjoyed it a lot, the location is very convenient. We were very happy with whole experience as a whole.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wendy P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mrt 2021

Thoroughly enjoyed the stay The parking bay is extremely small with pillars on each side, which was even pointed out to me by the manager. When all the parking bays around are filled, someone has to actually assist one to park the car safely. Cleaning only done every second day, which is not ideal but okay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2020

Goeie keuse om 'n naweek aan die Noordkus uit te span. De volgende apparate was buite werking en het gevolglik vir ons 'n verleentheid veroorsaak. Die haardroër was buit werking; en die mikrogolfoond was buite werking. Verder is die uitleg van die stort baie onprakties want die water loop die badkamer binne as mens stort (geen voorsiening vir 'n keerwalletjie wat die grys stortwater binne die stort hou nie!). Die stortwater word gevolglik in die woonstel ingetrap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracey P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Fantastic and situated in the best location. Wonderful clean apartment. Located in the perfect spot. Walked everywhere. Was perfect and would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xander H
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Ongelooflik! Baie goeie gasvryheid en beslis 'n topligging, baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Chartwell Drive, 75 Lighthouse Towers, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADZR9kXAOEV9IhNB5vWlU0IyhvKvTDuDcvUyyFPtgE6sbBHCUmD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 14 Chartwell Drive 75 Lighthouse Towers 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.727179040283 31.085276279099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang