- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 75 Milner Street, Memorial Road Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
75 on Milner Lodge is 'n B&B langs die N8 in Kimberley.
Dié B&B bied 5 en suite-kamers wat elk 'n aparte ingang het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, lessenaar, gratis WiFi, platskerm-TV met DStv-hotelpakket en 'n yskassie.
Daar is 2 gesinskamers en elk het 'n koningingrootte-bed, volledige en suite-badkamer, kombuis met 'n mikrogolfoond, en 'n solderarea met 2 driekwartbeddens. Elke kamer is toegerus met lugversorging.
Veilige afdakparkeerplek is beskikbaar. Die tuinarea beskik oor grasperke en plaveide areas met ou bome wat skadu voorsien. Daar is ook 'n verhitte swembad en 'n gym trim park is oorkant die pad.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n solderarea met 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n gerieflike lessenaar, gratis WiFi, lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv hotel-pakket en 'n yskassie. Die kamer het ’n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n gerieflike lessenaar, gratis WiFi, lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv hotel-pakket en 'n yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n gerieflike lessenaar, mikrogolf, gratis WiFi, lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv hotel-pakket en 'n yskassie. Die kamer het ook sy eie stoep met 'n uitsig oor die park.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 150
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Gesinskamer
- B&B
- Dubbelkamer
- B&B
- Luukse Dubbelkamer
- B&B
- Luukse Tuinkamer
- B&B
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |