+9
Selfsorg in Sunnyside

75 on Villa

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 75 Villa Street, Sunnyside, Pretoria, 0001, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

75 on Villa bied selfsorgverblyf in die gesogte woonbuurt Clydesdale, Pretoria, 'n area wat bekend is vir sy sentrale ligging en maklike toegang tot universiteite, regeringsgeboue, winkelsentrums en openbare vervoer.

Die eenheid is op die eienaar se perseel geleë met 'n privaat ingang en kan gemaklik tot 2 gaste en 1 kind akkommodeer. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenheid beskik oor 'n werkstasie, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, en nodige eetgerei en breekware, sowel as 'n slim-TV met volledige DStv en WiFi. 'n Gemeenskaplike swembad is beskikbaar. Die eenheid is sentraal geleë naby openbare vervoer en Pretoria se topskole vir die bywoning van skoolgeleenthede en sporttoernooie, sowel as kulturele aktiwiteite en nabygeleë geriewe. Veilige onderdakparkering is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
DStv

Ligging

  • 75 Villa Street, Sunnyside, Pretoria, 0001, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

75 Villa Street, Sunnyside, Pretoria, 0001, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e68f3b67149e373d956bf98da3622a6bc4d110316fae7a739aa6cffc33955da016bb592cac7b101b925feacb3e1c84c64a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 75 Villa Street Sunnyside 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.754426347672 28.217182226984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang