+31
Selfsorg in Gordonsbaai

77 Fleur Park

8 gaste

4 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Unit 77 Fleur Park, Faure Marine Drive, Cape Town, 8051, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

77 Fleur Park is 'n selfsorgeenheid in die Fleur Park Holiday-oord, naby die strand in Gordonsbaai. Dié vakansiehuis is geskik vir 8 gaste en die oord is regs langs die Harbour Island en stapafstand van die strand af.

Dié kothuis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Drie van die slaapkamers het dubbeldbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die een badkamer het 'n gasgeyser en die ander badkamer het 'n gewone geyser.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas en basiese kookgereedskap. Die aangrensende leefarea het 'n eetkamertafel vir 8 mense en die sitkamer lei na die stoep met 'n ingeboude braai. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie.

77 Fleur Park is 8 km vanaf Strand Gholfklub en 10,5 km vanaf Somerset Mall. Die kompleks is ook naby talle restaurante en kroeë op die marina se rand.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Retha A
Saam met vriende
4.8
It was so much fun. It was really nice. It's peaceful and the beach is a 2-minute walk away. It didn't even feel as if there were other...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Victoria G
Gesin met klein kinders
4.8
Perfect weekend away. We thoroughly enjoyed our stay. Just had a bit of trouble with the shower connected to the gas geyser, but other ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Corne L
4.2
Het aan al ons behoeftes voorsien. Hoop ons is gou weer terug. Baie lekker verblyf. Baie dankie.
Jun 2025
Jessica C
Saam met vriende
4.0
Amazing. We had a very pleasant stay; we really enjoyed ourselves. Just a few remarks. The bathrooms definitely need upgrading, very li...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Letitia M
Saam met vriende
4.0
The best. My stay was wonderful, there will be for sure a next time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Unit 77 Fleur Park, Faure Marine Drive, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink 77 Fleur Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Unit 77 Fleur Park, Faure Marine Drive, Cape Town, 8051, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA210ebd6eb390df24fe83a3b83c67a0ff2e40390dd529b91e2d93de77fbc34d93d470d0cf62d7029709e01d20a6c7399561d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 31 5 1 4 Unit 77 Fleur Park Faure Marine Drive 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152609072601 18.862253734146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang