Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

79 Chaka's Cove

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 51

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir 79 Chaka's Cove
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nonnie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonnie M
Enkelreisiger

Very relaxing.

Was nice and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

79 Chaka's Cove se terugvoer

Hi Nonnie, we loved having you in Ballito. Hope you will visit again soon.

79 Chaka's Cove
Paul B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just what you need.

Good location, safe and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beddegoed en die bed was fantasties, ons het baie lekker geslaap.

Hulle kan vir seker 'n plan maak met 'n nuwe yskas, die rubbers seël nie behoortlik nie so alles in die deep freeze ontdooi, die yskas lek water omrede die rubbers nie behoorlik werk nie. Ons moes die vloer droog mop voor ons kon uitpak! Daar is geen waslappies in die kombuis om die kaste af te vee of bv. die stoof skoon te maak nie. Die DStv werk glad nie vir wanneer dit reën en jy wil inbly nie. Ordentlike hoeveelheid skottelgoedseep sal help! 'n Nuwe mop is beslis nodig, die een wat daar is, is stokoud en hard, jy kry nie die water op gedroog nie en die kas waarin die skoonmaakgoed gebêre word stink, ek stel voor hulle kyk daarna! Dit gee 'n reuk af en mens ruik dit wanneer jy die huis binnekom. Ek verwag min of meer die selfde standaard as my huis, ek wil tog steeds lekker bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Great view, everything clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

79 Chaka's Cove se terugvoer

Hi Tania,

Thank you so much for your great review, hope to see you in the future.

Have a stunning day!
Elri

79 Chaka's Cove
Noel S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Alles was goed gereël. Ons het met niks gesukkel nie. Ons kinders wil volgende keer saam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies woonstel met see-uitsig.

Baie lekker en mooi woonstel vir 'n wegbreek. Ideaal vir twee persone en werklik netjies met baie fyn en kwaliteit afwerking binne wat ek nog min teëgekom het in vakansiewoonstelle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

79 Chaka's Cove se terugvoer

Vreeslik dankie! Ons hoop om julle weer te sien,

79 Chaka's Cove
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofweg 12, Chaka's Cove Eenheid 79, Ballito, 4060, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48b8c3a4dd344943601a5f176fab6c87fdead9bd69d72ab5a191de27a2e3be436e4438f54bc14eaddaef63e5b717d10f931a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 12 Main Road Unit 79 Chaka's Cove 4060 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.51439 31.23085
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem