Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

79 On Ridge Bed & Breakfast

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 79, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

79 On Ridge Bed & Breakfast is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis wat oorspronklik in 1928 gebou is. Die huis spog steeds met sy oorspronklike Oregon-dennehout-vloere, -deure en -vensters.

Verblyf by 79 On Ridge Bed & Breakfast beskik oor 4 slaapkamers, elkeen met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer is toegerus met 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, elektriese komberse en lugversorging. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer is smaakvol versier met 'n mengsel van antiekware en klassieke afwerkings. Daar is ook 'n selfsorgkothuis met geriewe soos 'n skottelgoedwasser, stoof en 'n mikrogolfoond. Dis ideaal vir 'n gesin van 4.

'n Volledige Engelse ontbyt met koffie, tee en vrugtesap is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Intieme aandetes vir tot 10 gaste kan gereël word. Daar is 'n keur van spyskaart-opsies beskikbaar. Daar is ook ander geriewe soos veilige parkeerplek, gratis WiFi en 'n gemeenskaplike sitkamer. Daar is 'n kragopwekker en 'n rugsteunstelsel vir water.

Die gastehuise is ideaal in Scottsville geleë in Pietermaritzburg, met maklike toegang tot die groot hoofweë en is gerieflik na aan die groot winkelsentrums, restaurante, privaat skole, kolleges en universiteite.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Pieter C
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike warm huislike atmosfeer. Sal enige tyd weer teruggaan! Ons het ongelooflik lekker gebly en Gys was 'n fantastiese gasheer. Moenie dat die...
Sien meer
Aug 2024
Jonathan P
Besigheidsreis
5.0
Lovely accommodation, very kind, friendly and helpful owners. Very comfortable room. Owners were very helpful and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Magda D
Gesin met tieners
5.0
Beveel enige tyd aan. Heerlik rustig. Gasvry. Ons het lekker gebly. Alles is skoon en netjies en hulle maak elke dag skoon.
Jun 2024
Nadia A
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly en die lugverkoeler was baie welkom in die hitte. Ons het heerlik gebly. Verblyf is netjies met alles wat jy nodig het en die gasvryheid...
Sien meer
Mrt 2024
Steve W
Besigheidsreis
5.0
Jy moet tenminste 1 keer hier bly. Baie dankie! Absoluut hoog aanbeveel om hier te woon. Die gasheer het ons baie welkom laat voel. Die eenheid was go...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ridge-weg 79, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 79 On Ridge Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 79, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhODJkZjE5LTU0OTctNDRjMC04MzIwLTU3OWJmN2ExZTBmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 79 Ridge Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.62101 30.39824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang