8 Kenwood
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 728 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
8 Kenwood is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Arcadia, Pretoria. Die kompleks is naby Loftuspark, restaurante, 'n gimnasium en die Hatfield Gautrain-stasie.
Dié ruim dupleks-woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gaste van hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel in die kombuis, terwyl die sitarea 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV het. Die woonstel lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en sitplek. Gratis WiFi, draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die omliggende area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, wat die Nasionale Museum van Natuurgeskiedenis, botaniese tuine, Loftuspark, geskiedkundige plekke en Loftus Sportstadion insluit.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 728 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
728 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang