Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Sovereign Sands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvoti-rylaan, Blythdale, 4450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

8 Sovereign Sands is 'n pragtige selfsorghuis wat op Umvoti-rylaan geleë is. Dit bied aan gaste 'n vakansieparadys weg van die huis af.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers op die boonste verdieping. Elke slaapkamer het sy eie skuifdeur wat na die balkon lei. Daar is ook 4 badkamers en 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea, en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n lieflike sitarea, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en sy eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Gastebadkamer is op die onderste verdieping met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Bykomend is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n droër. Die ruim leefarea het lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die sit- en eetarea lei na die groot balkon met 'n 180 grade-see-uitsig, waar gaste die geluide van die see of die voëllewe kan geniet. Dié eiendom het 'n gemeenskaplike swembad en tuin, en is loopafstand vanaf die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 Sovereign Sands sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 187

Jaar gelys 4

Ligging

  • Umvoti-rylaan, Blythdale, 4450, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvoti-rylaan, Blythdale, 4450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad1b3bb5e6f5414a8e7c0586686850966edff3f0722d34487a21ec43f52c2ef85a13144b1135e569e80af29b5af965575e7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) Umvoti Drive Blythdale 4450 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.368756399697 31.353870034217
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem