8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Maple Close, 8 Uluwatu, Zimbali Estate, 4422, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
8 Uluwatu is 'n pragtige huis in 'n doodloopstraat in die bekende Zimbali Estate. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf vir 'n gesin of groep vriende.
Hierdie huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Dit bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamers het 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed. Die badkamers het 'n stort, bad of beide.
Die kombuis en leefarea is oopplan. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV en rusbanke wat na die onderdakstoep lei.
Die stoep het 'n gasbraai, swembad, sontoele en sitplek met 'n uitsig oor die gholfbaan. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Maple Close, 8 Uluwatu, Zimbali Estate, 4422, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 8 Uluwatu het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Maple Close, 8 Uluwatu, Zimbali Estate, 4422, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang