8 Zimbali Chalets
5 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Camwood Drive, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
8 Zimbali Chalets is 'n dubbelverdieping selfsorghuis in die Zimbali Coastal-landgoed. Hierdie ruim huis kyk uit op die mooi woud.
Die chalet het slaapplek vir 5 gaste. Die eerste slaapkamer is bo en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en lei na 'n stoep. Die tweede kamer is onder en het 'n koninggrootte-bed. Die derde kamer is ook onder en het 'n enkelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en daar is 'n oopplan-sit-en-eetarea. Hierdie areas lei na 'n onderdak stoep met braaigeriewe wat uitkyk oor die tuin.
Die chalet het 'n 4 sitplek-gholfkarretjie wat gaste kan gebruik. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad wat tussen die 21 huise gedeel word. Die chalet is naby die Zimbali-oord se swembaddens en die strand. Die huis word van Maandag tot Saterdag skoongemaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Roxanne Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Camwood Drive, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Camwood Drive, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang