LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13
Selfsorg in Brackenfell

81 On Groenewoud   Prime picks icon.

Prime picks icon.

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

15% AF!
Spesiale aanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2026 tot 31 Okt 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 81 Groenewoud Street, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

81 On Groenewoud is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat gekoppel is aan die eienaar se hoofhuis in Sonkring, Brackenfell. Dit is die ideale plek vir oornaggaste of sakereisigers.

Die gerieflike eenheid bied slaapplek aan 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders in 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooste, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea langs die kombuis het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n privaat stoep met braaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Die eenheid is net 'n kort entjie se stap of ry vanaf die plaaslike winkels, restaurante en ander geriewe.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Brandon V
Gesin met klein kinders
5.0
An unforgettable family stay — absolutely beautiful, safe, peaceful and welcoming. Absolutely fantastic! Clean, peaceful, safe, spaciou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Stephen Raymond H
Besigheidsreis
5.0
Safe and quiet place to stay. Lovely place to stay in the Cape area, very safe and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Asheeqah L
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, peaceful and wonderful. It was absolutely amazing and peaceful. We experienced no problems; we had everything we needed. Very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Tanya S
Gesin met tieners
5.0
Veilige, skoon oornagplek. Ons het baie lekker gebly. Netjies, skoon en baie veilig. Ons sal beslis weer daar oorbly.
Jul 2026
Elizabeth B
Besigheidsreis
5.0
Baie netjies, skoon, mooi en veilige akkommodasie. Ek het baie lekker gebly, alles was baie netjies, mooi en skoon. Die woonstel het alles wat jy nodi...
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Phillippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 81 Groenewoud Street, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink 81 On Groenewoud het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
15 % AF
R1 000 R850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
15 % AF
R1 000 R850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 000
15 % AF
R1 000 R850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

81 Groenewoud Street, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e713849f634a2c456eef7dc58e78665e5bb320858edc1be0e617fe4ac8036789a6023f9a491d89d8b8ef67628eaf6f8026?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 81 Groenewoud Street Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.8988434 18.6886835

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang