870 on Riverview Drive

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

870 on Riverview Drive is in die stil voorstad, Riverview, in Mtubatuba. Dié vreedsame eiendom is die ideale basis vanwaar gaste die pragtige Zoeloeland kan verken. Mtubatuba is 'n plattelandse dorpie en bied toegang tot die iSimangaliso-vleilandpark en die Hluhluwe-iMfolozi Park. Albei parke is ongeveer 30 km ver.

Gaste kan kies tussen selfsorgverblyf in Palm Cottage of Thorntree Cottage, of in die Cassia Suite. Ontbyt kan op versoek gereël word, en word in die huis of kamer bedien. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en gratis parkeerplek in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 870 On Riverview Drive gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za