9 Bee
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbosstraat 9B, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R570 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
9 Bee bied 2 gastekamers op die eienaar se eiendom in Klerksdorp. Dit is die ideale oornagverblyf vir gaste op pad na verskeie bestemmings, besienswaardighede en geriewe.
Kamer 1 bied verblyf aan 2 tot 3 gaste en Kamer 2 bied slaapplek aan 2 gaste. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en Kamer 1 het 'n ekstra enkelbed sodat 3 gaste daar kan slaap. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Elke kamer se kombuisie is met basiese verhit-en-eetgeriewe toegerus insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n tafel en stoele.
Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n TV met die volle DStv-pakket in elke kamer. Ontbyt kan vooraf gereël word teen 'n addisionele koste en moet bespreek word. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan die bosbraaiplek, B-hive, gebruik. Braaihout word voorsien en die vuur kan op 'n afgespreekte tyd aangesteek word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Suikerbosstraat 9B, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink 9 Bee het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wilkeville Klerksdorp Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbosstraat 9B, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes