LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Selfsorg in Parow

9 on Windsor

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Annelize T
1 nag
5.0
Sep 2026

Het oornag 'n vroeë vlug Lanseria toe. Baie lekker gebly. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Very relaxing. Very neat and cozy. Love the quietness. The host was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmine A
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig en kalm. Baie rustige area. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kogilambal Jayshree N
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Enjoyed my stay. Very comfortable. Lize is an exceptional host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Lang verblyf
4.8
Okt 2026

Baie gerieflik, veilig en sentraal geleë. Baie gerieflik en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lekhetho K
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Fantastic. My stay was nice and wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Baie gerieflike verblyf, geen klagtes. Ons het een aand oorgeslaap - ons moes die volgende oggend baie vroeg op Kaapstad lughawe wees. Ons wou nie in die nag ry van waar ons kom nie en het besluit om daar te bly omdat dit slegs 15 min se ry vanaf die lughawe is en die roete van daar is baie veilig. Daar was koffie en beskuit en die nodige. Wat spesiaal was, is die joghurt in die yskas en die sakkies kitshawermout waaraan ons heerlik gesmul het die volgende oggend en die cappuccino sakkies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.0
Jun 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicky M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful and perfect for reflection or just some me time. The apartment setup has everything you need to be comfortable. A perfect place to reconnect as it is an extremely peaceful environment. And the host left sweet and thoughtful bits around the place to make it extra special. Loved my stay and would definitely revisit in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R480
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R480
per nag (plek vir 1)
Bespreek

9 Windsor Street, Parow, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf444eed1ddd5673f6bde409218661288fe1a35bb4ce16ebb5e269c1edbeb76f2cb714bff6b49aa58d3a375454d48e32014d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 1) 43 5 1 5 9 Windsor Street Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.895412 18.6055249