8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Erf 925, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
925 @ Highland Gate is 'n ruim selfsorghuis op die Highland Gate Golf and Trout Estate in Dullstroom. Dit is ideaal vir 'n groot gesin, 'n groep vriende of gholfspelers wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die stad.
Hierdie dubbelverdiepinghuis met lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging en 'n gastetoilet. Twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetareas het oorgenoeg sitplek. Daar is TV's met DStv en gratis WiFi.
Daar is 'n toegeboude stoep met 'n ingeboude braai en 'n kuier-area met 'n pooltafel en kroeg. Daar is ook 'n stoep buite met braaigeriewe en n vuurput. Veilige parkeerplek op die perseel en 2 gholfkarretjies is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Erf 925, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink 925 @ Highland Gate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Erf 925, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang