LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Carlswald

93 on New Estate



3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Looper Street, 93 on New Estate Unit 172, Carswald, 1684, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

93 on New Estate is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Carlswald, Midrand. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea is gemeubileer met 'n enkelslaapbank en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon met sitplek geniet en daar is 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Lanseria Internasionale Lughawe ongeveer 35 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0
Ruth A
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Dit was baie lekker rustig. Ek en my gesin het baie lekker gebly, dit is baie naby winkelsentrum wat dit lekker maak om net te stap, nie nodig vir Uber nie, veral nie na die winkelsentrum toe nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien P
1 nag ⋅ Gesin met tieners
3.8
Sep 2025

Was gemaklik en veilig. Netjies en veilig, sal volgende keer net ekstra handdoeke, kussings en komberse inpak, was effe koel en die duvet op die bed vas maar aan die dun kant, daar was ook nie kussings vir die slaapbank nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink 93 on New Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 12:00 en 23:00
Uitklok Voor 10:00
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Looper Street, 93 on New Estate Unit 172, Carswald, 1684, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01d488d77ec744189ab1b8851d8465c4a7aa2c96a9885f587d2c7686afd1949c1ef85ebeb73065a842f3848578acc9b8f596?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 Looper Street 93 on New Estate Unit 172 1684 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.978949859401 28.113821901575