Heilbron Akkommodasie by 96 On Bree Guesthouse | LekkeSlaap
+140

96 On Bree Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir 96 On Bree Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacq D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacq D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en gasvryheid beleef.

Uitstaande dienste ontvang. Skoon en netjies gastehuis. Ontbyt was uit die boeke. Kamers is skoon en rustig.

Janine J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer. Modern met 'n tikkie antiek.

Baie vriendelike personeel. Lekker ontbyt! Ek het al voorheen daar gebly en is beslis 'n klant wat weer en weer sal kom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely room. Modern with a touch of vintage.

Very friendly staff. Great breakfast!. I have stayed there once before and I am definitely a returning customer.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Dear Janine,
Thank you for your review! We really appreciate your feedback.
Please do visit us again.

96 On Bree Guesthouse
Flexx R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flexx R
Gesin met klein kinders

Great place, enjoyed everything about the place.

The place is easy to find. The security is perfect. Rooms are clean and big enough. Enjoyed the breakfast too.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Dear Flexx,

Thank you for your nice review! You and your family are welcome back at any time.

96 On Bree Guesthouse
Mariette S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die atmosfeer wat die huis skep laat mens baie tuis voel.

96 On Bree Gastehuis is goed geleë. Ons het in die "begroting" kamer geslaap en dit was heel voldoende vir wat ons nodig gehad het.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Mariëtte,

Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit volkome.

96 On Bree Guesthouse
Andoline V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andoline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gastehuis het alles gebied wat ons wou gehad het.

Gastehuis het aan al ons verwagtinge voldoen. Personeel is baie vriendelik. Sal die gastehuis enige tyd aanbeveel. Baie dankie!

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Andoline,

Baie dankie vir jou mooi resensie.

96 On Bree Guesthouse
Janine J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall good experience and nice breakfast.

It is modern, clean and as I expected, seeing the photos.

Hanna H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Het baie lekker gebly. Vriendelike personeel, pragtige skoon kamers van hoogstaande gehalte. Kan definitief aanbeveel. Heerlike ontbyt gehad die oggend.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Hanna

Baie Dankie vir die Pragtige Resensie!
Kom Kuier Gerus weer!

96 On Bree Guesthouse
Johan K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Enkelreisiger

Baie lekker.

Die gastehuis het alles wat ek nodig gehad het. Dit is skoon, netjies, bied warm water, 'n rustige atmosfeer, 'n lieflike tuin en vriendelike en hulpvaardige personeel. Ek werk op Edenville, Sasolburg en Deneysville, maar sal beslis by 96 On Bree slaap.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die Mooi Review!
Dis vir ons n passie om ons gaste so gemaklik en gelukkig mpoontlik te maak :)
Kom gerus weer

96 On Bree Guesthouse
Bertus M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld. Ongelooflike goeie diens, uitstekende fasiliteite.

5-ster-fasiliteite en die ekstra myl wat die personeel geloop het om 'n uur vroeër in te kom om vir al 16 die gaste wat daar was vir die netbaltoernooi ontbyt reg te kry spreek boekdele. En die diens is met vriendelike, opregte glimlagte gedoen. Kan enige dag met die beste gastehuise in die land saam gesels! Beslis die moeite werd om daar te oornag.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Bertus

Baie dankie vir die Pragtige Resensie!
Dis ons Passie en ons Trots! Is lekker as Gaste dit raak sien !
Kom oornag gerus wees!

96 On Bree Guesthouse
Lorraine P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs, veilige parkering, kamer was modern en skoon, ontbyt was heerlik - sal definitief aanbeveel.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Lorraine

Baie dankie vir die Mooi Resensie!

Kom kuier gerus weer!

96 On Bree Guesthouse
Ryno V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Beeldskone kamer in 'n pragtige gastehuis wat baie goed toegerus is.

Die gastehuis in Heilbron oortref elke verwagting. Dit is werklik pragtig en gemaklik en ons het tuis gevoel. Die kliëntediens was onoortreflik en die ontbyt was baie lekker! Ons het die aand by OJ's gaan eet en dit is net af in die pad. Die kamer was silver skoon en die badkamer was iets ongeloofliks.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Ryno

Baie dankie vir die Mooi Resensie!
Dis vir ons so lekker om te lees hoe lekker julle gebly het!

96 On Bree Guesthouse
Andries N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries N
Besigheidsreis

Gerieflik, aangenaam en ontspannend.

Ek was op 'n sakereis. Hierdie gastehuis bied volle waarde vir geld en die atmosfeer is ontspanne. Vriendelike ontvangs en diens. Beveel sterk aan.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Andries

Baie dankie vir die Mooi Resensie!
Kom oornag gerus weer!

96 On Bree Guesthouse
Tom N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom N
Saam met vriende

Fantasties!

Die plek is 'n juweel, waarde vir geld kan jy geen beter kry, ek hoop hulle hou dit so want ek sal die plek wyd adverteer onder vriende en ons klubs, dit was heerlike verblyf uit die boonste rakke. Sal beslis weer besoek.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Tom

Baie dankie vir die Pragtige Resensie!

96 On Bree Guesthouse
Ann J - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann J

Veilige en rustige plek, met baie vriendelike eienaars en personeel.

Baie gerieflik, netjies en skoon, en die personeel gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer hier oorslaap as ons in die omgewing is.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Ann

Jy is enige tyd Welkom! Baie dankie vir die Mooi Resensie!

96 On Bree Guesthouse
Derick N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dit was 'n aangename verblyf maar daar was geen gebottelde drinkwater direk beskikbaar in die kamer nie, en die "open plan" toiletgerief is nie geskik vir meer as 1 gas in die sekere vertrek nie. Andersins geen klagtes nie, baie dankie. Ontbyt was baie aangenaam.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Gaste
Soos per telefoniese gesprek vra ek onverskoning oor die water. Wat die badkamers aanbetref, as Mevrou mooi gaan kyk onder "Room Description" sê ons tog dat dit 'n oopplan badkamer is, so indien dit nie vir mevrou reg sou wees nie moes mevrou eerder 'n luukser kamer of suite bespreek het. Ons Garden Cottages is budget kamers.
Vriendelike Groete,
Chrismari Greeff

96 On Bree Guesthouse
Lynette V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will visit again if in the area.

Baie lekker gebly, vriendelike diens en baie skoon en netjies.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Lynette

Baie dankie vir die Mooi Resensie!

96 On Bree Guesthouse
Morag Mynhardt M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morag Mynhardt M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning spacious rooms.

Definitely one of the better B&B I have stayed at, great money worth and great service.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Dear Morag

Thank you for the Positive Review!

96 On Bree Guesthouse
Ernst V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties.

Chrismari was baie professioneel en behulpsaam. Die gastehuis is baie statig en die meublement uitsonderlik. Ons sal maklik 'n naweek daar kan deurbring en die Riemland beter leer ken.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Ernst

Baie dankie vir die Pragtige Resensie!
96 On Bree is my Trots en Passie ! En dit maak dit alles die moeite werd as mens sulke mooi resensies lees!

96 On Bree Guesthouse
Amanda D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Huislik, elegant, luuks.

Vandat ons bespreek het tot en met ons vertrek was alle diens gasvry behulpsaam. Die kamers is luuks, maar tog huislik met alles wat 'n persoon mag nodig kry. Die atmosfeer is ontspanne en verwelkomend en die tuin 'n fees vir die oog. Ons sal enige tyd graag weer daar bly. Ons sal ook al ons vriende en familie aanraai om eerder daar tuis te gaan as in enige ander gastehuis.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Amanda

Baie dankie vir die Mooi Resensie! Dis vir ons lekker om te hoor!

96 On Bree Guesthouse
Casper D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D
Besigheidsreis

Gemaklik en voldoende.

Vriendelike ontvangs gehad van Chrismarie wat my na my kamer vergesel het. Baie stylvolle gastehuis, maar slegs 1 eetkamertafel wat ontbyt saam met vreemdes nogal ongemaklik kan laat voel. Die ander personeel was ook baie vriendelik en het heerlik bederf met GROOT ontbyt. Baie dankie.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Casper,

Dit was vir ons lekker om u te kon akkommodeer! Ons is tans besig om 3 ekstra kamers aan te bou. Daarna gaan ons die sitkamer verander en nog n eetkamer byvoeg met klomp tafeltjies sodat gaste meer privaatheid kan hê tydens ontbyt.

Hoop om u weer terug te verwelkom!

Groete,
Chrismari Greeff

96 On Bree Guesthouse
Jack V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack V
Gesin met tieners

Was baie aangenaam om die 2 aande oor te bly.

Vriendelike personeel en lekker kamer.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Jack

Baie dankie vir jou Resensie !

96 On Bree Guesthouse
Nicolene C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamers!

Wittebrood-suite is ruim en pragtig. Sorg vir als!

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Nicolene

Baie dankie vir jou Mooi Resensie

96 On Bree Guesthouse
Linda B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspanne.

Puik gastehuis met vriendelike personeel wat 'n mens dadelik tuis laat voel. Ons het met die gaan en terugkom van ons vakansie daar oorgebly en sal beslis weer daarheen gaan.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Linda

Baie dankie vir jou mooi Resensie!

96 On Bree Guesthouse
Sunet M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet M
Gesin met klein kinders

Pragtige gastehuis - baie aangename ervaring

Sien die sterre.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Sunet

Baie dankie vir jou Resensie

96 On Bree Guesthouse
Sandri S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

96 On Bree Guesthouse's terugvoer

Beste Sandri

Baie dankie vir jou Resensie!

96 On Bree Guesthouse
was R750
Vanaf R638
per nag (vir 2 persone)
was R750
Vanaf R638
per nag (vir 2 persone)
was R750
Vanaf R638
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 96, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNDU1NDc4LWU5YjMtNGU3MS1hZTZiLTk2YWYyNzViMzY4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R638  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 96 Bree Street Heilbron 9650 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.287923619335 27.971904605364
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za