96 Tinkerbird Close Elaleni Estate
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sheffield-rylaan 2, Sheffieldstrand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
96 Tinkerbird Close Elaleni Estate is in Ballito, KwaZulu-Natal geleeë en ideaal vir 'n gesin of vriende wat naby die see wil vakansie hou.
Die huis het lugversorging, bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die 2 gastebadkamers het elk 'n bad en 'n stort en daar is 'n aparte gastetoilet.
Die oopplan-leefarea het 2 sitareas met rusbanke, 'n TV, 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook veilige parkeerplek, gratis WiFi, braaigeriewe, 'n groot stoep, tuin en 'n privaat swembad.
Gaste kan visvang, voetslaan, stap, snorkel, duik en fietsry. Daar is ook 'n gesinsvriendelike restaurant op die perseel wat laat-ontbyt en middagete bedien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 25
Resensies 8
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Sheffield-rylaan 2, Sheffieldstrand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sheffield-rylaan 2, Sheffieldstrand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal