4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 97 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
97 On Strand is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die idilliese kusdorp Strand. Dit is perfek vir 'n klein gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek stapafstand vanaf die Strand.
Hierdie lieflike huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel geskik vir 6 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan maaltye op die stoep geniet terwyl hulle die asemrowende uitsig oor die see en op die berg inneem. Gaste kan visvang, swem en verskeie restaurante besoek. Daar is 'n kragopwekker indien beurtkrag plaasvind.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Francis Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 41
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 97 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 97 On Strand het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
97 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang