LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+45
Gastehuis in Potchefstroom

A Graceful Stay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 Kamp Street, Potchefstroom Central, Potchefstroom, 2520, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

A Graceful Stay is 'n bekoorlike gastehuis met 'n rustige atmosfeer in Potchefstroom. Dit is sowat 5 km vanaf die NWU-kampus en die Potchefstroomdam geleë en is ook naby die Mooirivier en die gewilde Bult met sy koffiewinkels en restaurante.

Verblyf word in pragtige gastewoonstelle met verskillende bed-samestellings gebied. Elke kamer het gemaklike beddens en gaste het toegenag tot badkamers. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer beskik oor 'n kombuisie en 'n sitarea met 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Daar is ook gratis WiFi en 'n lessenaar vir diegene wat moet werk.

Die kamers lei na 'n netjiese tuin met braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Hoërskool Gimnasium, Laerskool Mooirivier, NWU McArthur Stadion, MediClinic en Mooirivier Mall is sowat 4 km vanaf die verblyf geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Martie L
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie oulike plek met alles wat 'n mens nodig het, baie vriendelike diens en baie hulpvaardig.
Aug 2026
Leon K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het rustig gebly en kon ontspan. Dit was net een nag, maar dit was rustig, netjies en ons kon lekker slaap. :).
Aug 2026
Maryna S
Gesin met tieners
5.0
Veilig, netjies en skoon. Baie netjies en skoon. Het heerlik oornag. Beveel die plek enige tyd aan.
Mrt 2026
Ran-marise D
5.0
It was a great experience. I had a great experience! The place was spotlessly clean and matched the pictures online perfectly. I felt s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Yolandie L
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Thank you for a lovely stay for the weekend. From the friendly staff to the clean rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 34 Kamp Street, Potchefstroom Central, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink A Graceful Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

34 Kamp Street, Potchefstroom Central, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94f8d4d492f9bcc000e00f85e75cd6c371892186023a8ecfe7f7b456d599f2c68689b80609e9cf54f3e37bb762f52e20d58d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 34 Kamp Street Potchefstroom Central 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.721686882568 27.086974619075
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang