LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Hilltop Country Retreat | LekkeSlaap
+64

A Hilltop Country Retreat

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 22 Jul 2021 tot 30 Sep 2021.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bergsiglaan 7, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R855 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

A Hilltop Country Retreat is in Swellendam geleë. Dié dorpie is die derde oudste in Suid-Afrika en het meer as 50 Provinsiale Erfenis gebiede waarvan die meeste Kaaps-Hollandse geboue is.

Daar is 6 kamers en 2 huise met slaapplek vir 20 gaste. Elke kamer is ruim en luuks met 'n gemaklike bed, en suite-badkamer, selfsorgkombuisie wat volledig toegerus is en 'n patio met pragtige uitsigte. Elke kamer het ook 'n platskerm-TV met DVD-speler en DVD's, waaier, verwarmer en Egiptiese katoenlinne en -handdoeke.

Geriewe op die perseel sluit 2 swembaddens, WiFi, braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Jy kan vars groente in die tuin pluk, self kosmaak of by een van die plaaslike restaurante gaan eet.

Jy kry ontbytvoorraad in die yskas wat jy in jou kamer of op die patio kan nuttig. Ontbyt sluit spek, eiers, tamaties, roosterbrood, botter, konfyt, muesli, jogurt, sap, koffie, tee, suiker, melk en vrugte in.

A Hilltop Country Retreat is net 1 km vanaf die Swellendam Feetjie-bewarea, Marloth Natuurreservaat, en Swellendam Hospitaal. Wildebraam Liqueurs is sowat 2 km ver, terwyl Woodpecker Pizza Deli en die Bontebok Nasionale Park net 4 km van die eiendom af is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir A Hilltop Country Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Bergsiglaan 7, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Hilltop Country Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R950
Vanaf R855
per nag (vir 2 persone)
was R950
Vanaf R855
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bergsiglaan 7, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcff4d6fa91f0b1caae6fed33dd8477fbc43d9e8ab9ea74ae3870d695ac8d8ff0641c5992bb3c09238815b9b3ba648df7989a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950, nou Vanaf R855  per nag (vir 2 persone) 62 5 1 5 7 Bergsig Avenue Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.013982 20.446206
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!