Beskrywing
Elke suite het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof en yskas toegerus. Daar is ook 'n oopplan-leefarea en 'n stoep met braaigeriewe. Elke kamer lei na die tuin met uitsigte oor die tuin. Elke suite het ook 'n platskerm-TV met DStv, DVD-speler met DVD's, 'n waaier, verwarmer en katoenlinne en -handdoeke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbytvoorraad kan teen 'n ekstra koste per persoon in die yskas voorsien word, bespreek dit asb. vooraf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke suite het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof en yskas toegerus. Daar is ook 'n oopplan-leefarea, 'n stoep met braaigeriewe en elke eenheid lei na die tuin met uitsigte oor die dorp en op die berge. Elke suite het ook 'n platskerm-TV met DStv, DVD-speler met DVD's, 'n waaier, verwarmer en katoenlinne en -handdoeke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbytvoorraad kan teen 'n ekstra koste per persoon in die yskas voorsien word, bespreek dit asb. vooraf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke suite het 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed vir 2 kinders en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof en yskas toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel en 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin. Elke suite het ook 'n platskerm-TV met DStv, DVD-speler met DVD's, 'n waaier, verwarmer en katoenlinne en -handdoeke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbytvoorraad kan teen 'n ekstra koste per persoon in die yskas voorsien word, bespreek dit asb. vooraf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Suite 9 beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie, eetarea en sitarea met 'n kaggel. Die sitarea het 'n TV met DStv-kanale en WiFi. Buite is daar 'n privaat braai-area en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbytvoorraad kan teen 'n ekstra koste per persoon in die yskas voorsien word, bespreek dit asb. vooraf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Bergsig Avenue, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang