Vanderbijlpark Akkommodasie by A Le Picchio Gastehuis | LekkeSlaap
+10
+10

A Le Picchio Gastehuis

9 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 3, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

A Le Picchio Gastehuis bied gerieflike verblyf in die boomryke Vanderbijlpark. Dié gastehuis is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, universiteite, gholfbane, die casino en die Vaalrivier.

Verblyf word in 3 slaapkamers elk met 'n badkamer gebied. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, beddegoed en handdoeke.

Gaste het ook toegang tot 'n sitarea met 'n TV met DStv, die tuin en 'n swembad. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede in Vanderbijlpark sluit die Aquadome by Emerald Resort and Casino, Vaal Mall, geskiedkundige besienswaardighede en gholfbane in. Watersport soos visvang, ski en bootvaarte kan by die Vaalrivier geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir A Le Picchio Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Olienhoutstraat 3, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
  • Gaste dink A Le Picchio Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 3, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI2W05ygSSsapJPrkNbRcrTrDmgSytT0lnXCD8m1s6f0OxN5vTZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3 Olienhout Street Vanderbijlpark 1900 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.735909211323 27.852959632874
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za