+55
Selfsorg in Bloemfontein

A Little Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 625 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carina H
1 nag
5.0
Jul 2026

Het baie lekker in Bloemfontein gekuier. Suelinke het ons baie vriendelik ontvang. Die verwelkom bederfies was baie spesiaal in die kombuis en op die beddens. Die warm komberse en lugreëlaars is 'n groot bederf. Het ook Annalie ontmoet. Ons het so lekker gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Hello Carina. Dit was so lekker om te gesels. In die Vrystaat se koue winters waardeer mens hitte net so bietjie meer. Bly dat die elektriese komberse en lugversorging hulle bydra gelewer het! Ons hoop julle kom maak gou weer 'n draai. Was heerlik om julle te ontmoet. Vriendelike groete, Suelinke

Piet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie lekker gebly. Mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir jou resensie, Piet. So bly om te hoor dat julle lekker gebly het by ons. Dis vir ons altyd spesiaal om nuwe gaste te ontmoet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Nolene L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Puik verblyf! Die eenheid was netjies, skoon en goed toegerus. Die elektriesekombers is 'n heerlike bonus vir die koue wintersaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir jou booskap. Was lekker om julle hier te kan ontvang. Julle het so maklik ingeskakel. Groete, Annalie

Piet En Hettie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtig skoon en netjies met vriendelike gasvrou. Tweede keer wat ons by a little guesthouse oorgebly het. Sal weer en weer teruggaan. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Piet en Hettie, dankie vir julle mooi resensie. Heerlik om te hoor dat julle die eenheid as skoon en netjies beleef het. Dit is altyd lekker om julle hier te hê en ek hoop om julle nog baie kere terug te verwelkom! Sien uit na julle volgende verblyf by A Little Guesthouse.

Sanrie D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Heerlike kuier. Netjiese blyplek. Die blyplek was baie netjies en gerieflik. Gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Hello Sanrie Dankie vir jou resensie. Was lekker om julle hier te gehad het! Lekker om te hoor dat julle die eenheid as netjies en gerieflik ervaar het. Sien uit om julle weer terug te verwelkom.

Rolandie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantastic. We loved staying at a little guesthouse, quiet, clean, spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Thank you for this review, Rolandie. The quiet and spacious setting is one of the things we also enjoy most here. So good to hear you enjoyed your stay with us. We'd love to welcome you back for your next trip to Bloem.

Annegret M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Loved it. Would definitely come back. All the little things made it really special. An umbrella for the rain. Spices and oil for cooking (they are often forgotten when you pack for self-catering). The whole check-in procedure was amazingly easy and generally, it's just a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Annegret, it was lovely having you and your group stay with us. We would be delighted to welcome you back! Thank you so much for this lovely message — it truly made our day! We’re so happy you noticed all the little details: the spices, oil, umbrella and the easy check-in process. It’s exactly those small touches we hope make guests feel at home.

Bennita D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Oornag by a little guesthouse. Baie lekker gebly. Baie vriendelike diens en baie gerieflike kamers toegerus met alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Hi Bennita, baie dankie vir die resensie. So bly om te hoor dat julle lekker gebly het en dat die kamer alles gehad het wat julle nodig gehad het. Was so lekker om jou te ontmoet!

Dirk D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Good. Linen was nice and clean and towels smelled nice. Could tell the place was prepared for our arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Thank you so much for your feedback It was really lovely to hear that you found the linen clean and fresh, and we especially appreciate you mentioning the towels. Warm regards, Annalie

Marizel K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Tevrede. Alles wat mens nodig het, is daar. Dis netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie Marizel vir die resensie. Ons is bly om te hoor dat alles wat nodig is daar was, en dat julle dit netjies en skoon ervaar het. Dit beteken vir ons regtig baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 625

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Van Blerk Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15a981700ddc1af8539a51978306ca3db79b677075c790956f2ab74f57586f42ba9687cf257c70602ca5db990f33f1cab7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 625 5 1 5 15 Van Blerk Avenue Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.077871745938 26.172567406284
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang