A Little Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2025 tot 11 Jan 2026.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2025 tot 11 Jan 2026.
Prys sluit in
- Eenheid 1
- Selfsorg
- Eenheid 2
- Selfsorg
- Eenheid 3
- Selfsorg
- Dubbeleenheid 4
- Selfsorg
- Luukse Eenheid 5
- Selfsorg
- Dubbel-eenheid 6
- Selfsorg
- Eenheid 7
- Selfsorg
Huisreëls
Stilte ure is tussen 21:00 en 06:00.
Besoekers word slegs toegelaat met vooraf toestemming.
Rook asseblief net in die tuin.
Daar is 2 miniatuur Schnauzers op die perseel, Krummel en Patrys. Hulle sal blaf om jou aankoms aan te kondig, maar hulle is vriendelik en sal jou na jou kamer vergesel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Van Blerk Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang