LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marcelle B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Beautiful house with everything you need. Beautiful house with everything you need. Very comfortable stay. Wish we had had a reason to stay longer. Good variety of kitchen utensils - always tricky in a self-catering place, but it felt like my kitchen! Rooms were comfortable, and I loved the bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-Anne M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Wonderful! Would definitely stay there again and highly recommend it to everyone. What a stunning venue. 3 comfortable bedrooms with lovely en-suite bathrooms. A beautiful apartment indeed. The hostess was wonderful and helpful. The only drawback is no access to the patio and pool from inside the apartment, so it is tricky for an older person struggling to walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette J
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Luuks. Ons 2de keer by a Perfect. Elke keer was dieselfde gerieflike, skoon, vriendelike en luukse ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Definitely a place I will recommend to others. Absolutely stunning place with very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andro D
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2025

Pragtige plekkie. Ons sal weer kom. A perfect is 'n wonderlike plekkie in die hart van Wellington. Veilig, gerieflik en vreeslik goed uitgerus. Reg vir somer of winter met lugversorging en double glazed vensters. Elicia is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Alles is aan gedink en ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharel S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Dit was absoluut wonderlik. Dit was 'n goeie verrassing, die verblyf. Baie modern en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne C
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Will definitely visit again. Fantastic clean place with everything you need for self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Skoon, netjies en pragtig. Ons het heerlik gebly en sal vir seker dit aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shani M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Gemaklik. Wonderlike verblyf. Baie goed ingerig en met al die beste afwerkings en luuksheid. Baie lekker gebly en sal definitief aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R4 950
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 950
per nag, vir 6 mense
Bespreek

1 Jacques Avenue, Wellington, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViOTJhMTRlLTA3YjQtNGIzZC05NDlmLWY5ZWIxYjcyYTk0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag, vir 6 mense 83 5 1 5 1 Jacques Avenue Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653482384916 19.01185785159
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang