Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook word slegs buite op die balkonne toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Moenie die ape voer nie.
Stilte-ure is vanaf 22:00 tot 08:00.
Let asb. dat indien sekuriteit of die regspersoon herhaaldelik moet weens geraasvlakke of klagtes kontak moet maak, 'n boete van tot R2500 deur die regspersoon opgelê kan word. Hierdie beleid word in boodskappe gekommunikeer, in die huisreëls uiteengesit en op die yskas geplaas. Ons vra vriendelik dat gaste die bure respekteer, aangesien dit 'n woongebied is.
Maksimum 4 gaste word toegelaat, insluitend 2 kinders.
Laat uitklok word weens skoonmaakskedules ongelukkig nie toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Belamont Road, 76 Surfside, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang