Constantia Akkommodasie by A Special Little Place in Constantia | LekkeSlaap
+22

A Special Little Place in Constantia

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Abbotsford-laan 18, Constantia, Kaapstad , 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

A Special Little Place in Constantia is 'n gaste-suite op die gasheer se perseel in Constantia, Kaapstad. Die perseel is slegs 'n rit ver vanaf verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede.

Dié gaste-suite is aaneengeskakel met die hoofhuis en is privaat. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings. Die suite het lugversorging en 'n verwarmer. Daar is 'n gasvryheidskas met 'n yskassie met verversings, melk en water, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die suite spog met groot skuifdeure met sekuriteitshortjies wat na 'n binnehof met 'n tafel vir 2 en Jasmynblomme lei. 'n Komplimentêre ontbyt is ingesluit by die tariewe. Gaste is welkom om van die groot sonverhitte swembad gebruik te maak.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die perseel is 3 km vanaf die Constantia Wynroete en sowat 25,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Abbotsford-laan 18, Constantia, Kaapstad , 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Abbotsford-laan 18, Constantia, Kaapstad , 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2LvyAqSx7GazbxmdT6NjXKUQz4mnqNbAsFbSGAX0Zad91Fbdx9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 18 Abbotsford Avenue Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.027114626762 18.453363133747
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za