Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 23
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Debby H - Des 2022
Algehele gradering
Very beautiful accommodation and welcoming staff.
Abe B - Jun 2021
Algehele gradering
Aangename ervaring om in die goed toegeruste kamer oor te bly.
Marietta V - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike rustige en gemaklike uitspanplek met alles wat 'n mens nodig het vir die verblyf.
Joye N - Des 2020
Algehele gradering
Goeie oorslaapplek.
Albert H - Des 2020
Algehele gradering
Netjies in die beeldskone natuur!
A Stone's Throw Accommodation se terugvoer
Thank you for your positive feedback and we look forward to being able to welcome you again soon. Compliments for the New Year, onward and upward.
Christine B - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelike diens.
Michelle O - Des 2017
Algehele gradering
Great
Ronel C - Des 2017
Algehele gradering
Meer as wat die web jou gee. Ek sal definitief terug wees.
Connie V - Nov 2017
Algehele gradering
Cosy, relaxing, all u need.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik, ontspannend en alles wat jy benodig.
Wat 'n pragtige en ontspannende verblyf. Vriendelike mense - warm en verwelkomend. So ontspannend in jou eie ruimte in die tuin. Sal dit aan almal aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tinus S - Apr 2017
Algehele gradering
Goed geleë, mooi uitsig, privaat, hoë gehalte afwerking en meubels, goeie WiFi.
Manie C - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker gebly in netjiese omgewing.
Marizette D - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige plek met fantastiese uitsig.
A Stone's Throw Accommodation se terugvoer
Thank you for your kind review, much appreciated and happy holidays.
Regards,
Suzanne
Philip W - Jun 2013
Algehele gradering
A warm welcome and spotlessly clean, not too far from down town, recommended
Verity D - Mei 2013
Algehele gradering
All good
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Stones Hill, , Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom