+18
Selfsorg in Simonstad

A2 Seaforth Terrace

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • A2 Seaforth Terrace, Simons Town, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

A2 Seaforth Terrace spog met 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon. Dit is in 'n veilige kompleks in Simonstad weggesteek en is 300 m vanaf Seaforth-strand geleë. Boulders-strand is ook naby hierdie eenheid.

Dié eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan in die swembad afkoel en veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar. Die eiendom het 'n omsetter en dus word gaste nie deur kragonderbrekings geaffekteer nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • A2 Seaforth Terrace, Simons Town, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 760
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 760
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 760
per nag (plek vir 4)
Bespreek

A2 Seaforth Terrace, Simons Town, Cape Town, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA387bde18c58025483d63c49fe879ac47c5ec977bd4c6503d62b199f9f2dfdbe1dedb1db9838007a44ef627f1c5d828b5a784?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag (plek vir 4) A2 Seaforth Terrace Simons Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.195735493015 18.446391961377
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang