LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by AAA Accommodation | LekkeSlaap
+57

AAA Accommodation

Rugsakreisigers-kamer
Vanaf R250
per nag (vir 1 persoon)
Beskrywing

Dié sakpas-eenheid is in die motorhuis in ’n afgebakende ruimte in die hoek. Die kamer is geskik vir een persoon maar het slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 'n stapelbed, en suite-badkamer, yskas-vrieskas, mikrogolf en ’n lessenaar. Ideaal vir mans.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Tee, koffie en melk. Word daagliks volledig skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkothuis
Vanaf R590
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamer-eenheid is buite in ’n rustige area, en beskik oor ’n kombuisie en en suite-badkamer. Die eenheid is ruim en veilig, en dis ook stapafstand vanaf die Wêreldbank, Aurecon, Adams and Adams, hoofroetes, Gautrein, busstop ens.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Tee, koffie en melk. Word daagliks volledig skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofkamer
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Leef-area gedeel met eienaar/bestuurder
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ruim kamer met 'n en suite-badkamer en baie kaste. Die eenheid is privaat en veilig. Daar is 'n swembad en verskeie ander geriewe soos breekware, 'n yskas-vrieskas, ketel en 'n mikrogolf.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Tee, koffie en melk. Word daagliks volledig skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Buitekamer met privaat uitgang
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is volledig gemeubileer en het ’n dubbelbed, ’n lessenaar, ’n TV, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die kamer het ook ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is baie pakplek in die klerekas en die kamer het ’n privaat ingang. Die kamer is veilig en word deur ’n sperboom tussen 18:00 en 06:00 beskerm. Daar is daaglikse skoonmaakdienste. Dis naby hoofroetes, openbare vervoer, soos die Gautrein en bushaltes. Dis ook naby winkelsentrums, soos Menlyn, Lynnwood Bridge en Brooklyn.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Tee, koffie en melk. Word daagliks volledig skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen's-singel 452C, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk4p8nF3fTXQ7Satb7N7qgU0uZBUT2PvWt2hAlgorxqzEPTquq5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 Queens Crescent 452c Lynnwood 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.762871 28.267918
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!