Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Bergen Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethelstraat 3, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aan de Bergen is in die skilderagtige dorpie in Swellendam en is naby besienswaardighede soos Marloth Natuurreservaat, Bontebokpark, die golfbaan en Wildebraam Berry Estate. Ons het 'n groothandelkwekery op die perseel, genaamd Rooiklip Garden Centre, wat rare plantspesies het. Daar is ook 'n koffiewinkel en geskenkwinkel.

Verblyf is beskikbaar in 8 luukse slaapkamers met 'n pragtige berguitsig. Daar is ook 'n klein swembad vir die gaste se gebruik. Die Violet-kamer is op die boonste verdieping, het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet en het 'n privaat ingang. Die Lithop-kamer is ook op die boonste verdieping met 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n privaat ingang. Pincushion en Protea is twee buite-eenhede met en suite-badkamers, en elkeen het 'n privaat ingang.

Succulent Cottage is 'n losstaande eenheid met 2 slaapkamers, 'n leefarea en kombuis asook buitekuiergeriewe in 'n privaat tuintjie.

Verblyf is beskikbaar in die Clivia, Cycad en Aloe-kamer.

Al die kamers en selfsorgeenhede het Netflix in en het 'n yskassie en mikrogolfoond in. Verder is daar gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Daar is verskeie aktiwiteite in die omgewing soos 4x4-roetes, bergfietsry, wynproe, visvang, gholf en voetslaan. Daar is ook verskeie restaurante om van te kies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 61 resensies vir Aan de Bergen Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Bethelstraat 3, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aan de Bergen Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethelstraat 3, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa124635900eb973d7b4f223c5725c72d5ee9ccf64c824d25236756be39da727435074b0840243e07a4c91051e497028b0bb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 3 Bethel Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.028438 20.4318345