LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+67
Selfsorg in Strand

Aan Diaz   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maryka V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Ons kuier van heerlik. Ek en my man het regtig baie lekker gebly. Ons het alles gehad wat mens nodig het in 'n klein spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rindie P
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Baie vriendelike gasvrou. Baie lekker gebly, baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micki D
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Ek is op kort kennisgewing met ope arms ontvang. Dierbare gasvrou! Baie skoon en netjies en jou privaatheid word gerespekteer. Kan dit baie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eslo
Aan Diaz
Baie dankie. Jy sal altyd welkom wees.

Billy W
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Gemaklik en baie veilig met my 4 been kinders. Jy voel tuis soos in jou huis. Dankie, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andriëtta V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Sal beslis weer kom. Dis 'n fantastiese, netjiese, skoon plekkie met 'n eie voortuintjie om die son te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan P
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Fantasties! Baie lekker gebly. Gasvrou is uitstekend, vriendelik en baie behulpsaam. Plek was netjies, skoon en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eslo
Aan Diaz
Dankie, jou terugvoer word waardeer en sien uit daarna om jou weer te sien.

Patrick S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

The venue and the hosts are a real blessing from God. As a pensioner with a limited budget, I chose AanDiaz as it was very affordable and I got the pensioners discount as well. Expecting to get what I paid for, we were absolutely blown away by everything. The warm hospitality and friendliness, yet professionalism, the extras, the attention to detail of the place, the pool, the secure and safe environment. We have never received such care on any holiday. We really felt that we were lavished: e.g. Jacobs coffee, Perc Coffee, rusks, muesli, water and yoghurt in the fridge, also shampoo and conditioner in the shower, just to mention a few.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eslo
Aan Diaz
We really feel blessed with your review of AanDiaz. Thank you. Hope to see you again when you need some well-deserved rest.

Janelle D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Uitstekend! Mooier as op die foto's. Ons het 'n fantastiese verblyf gehad. Die woonstel was ongelooflik skoon, netjies en heerlik stil. Ons het baie lekker geslaap en die goed toegeruste kombuisie het dit maklik gemaak om vir drie honger tieners ontbyt voor te berei. Die veilige parkering het vir groot gemoedsrus gesorg. Daar was genoeg warm water sodat ons al vyf gemaklik kon stort. Alles was regtig 'n groot bederf. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en gasvryheid. Ons beveel beslis aan en sal graag weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eslo
Aan Diaz
Dankie Janelle vir jou gewaardeerde terugvoer. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te huisves en dit was wonderlik om sulke goed gemanierde tieners te ontmoet. Julle is baie welkom om weer hier by ons te kom oorbly.

Zelnique E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

My stay was amazing. My stay at Aan Diaz was amazing. It was relaxing and it's a place that I would recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eslo
Aan Diaz
Thank you, Zelnique, for your feedback. We are looking forward to seeing you again.

Dave D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustige omgewing maar so naby aan alles. Al die bederf. Eienaars gaan uit hul pad om jou lekker te laat bly, van lekker geselsies tot die beskuit in die kas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eslo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

48 Diaz Street, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fe5acb9892f447e3a1570f16159d505bd483cc2862a6290443b6148bbaa371c95da4afd21add8d68b8126eeb9e868944e8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 48 Diaz Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.10539394115 18.830968179722
Soek in 'n groter streek