Aanwins Budget Stays

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aanwins Budget Stay is 1 km van die R30 af op 'n kleinhoewe, so daar is geen verkeergeraas MAAR ons is net 7 km (10 minute) van die Klerksdorp-middestad. Aanwins Budget Stays bied 'n wonderlike verblyf teen bekostigbare tariewe.

Aanwins Budget Stays het 'n gemeenskaplike Lapa-kombuis vir selfsorg. Gebruik asseblief jou eie gereedskap of jy kan betaal om ons gereedskap te gebruik.

Ons het 9 kamers, elke kamer met die volgende geriewe: TV, stort, toilet en wasbak. Alle kamers het ketels en yskaste.

Braai-area in die tuin het piekniektafels en bankies. Koel in die somer af in ons opelugbaddens.

Vooraf gereëlde parkeerplek vir groot trokke.

1,5 km van Aganang gholf dryfbaan.

2 km van Klerksdorpdam vir visvang en swem.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aanwins Budget Stays gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za