+71
Selfsorg in Kaap Karoo

Aarfontein Karoo Hoogland

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mike V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wow! Wow! Wow! A piece of heaven on earth!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netjies en mooi. Die huisie was mooi en netjies. Daar is geen sein nie, maar dit maak nie saak nie. Die uitsig is asemrowend. Die pad tot by die plaas is baie sleg en nie geskik vir 'n gewone of selfs 'n cross country tipe motor nie (dit is nog voor die pad na die glashuis).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette B
1 nag
5.0
Des 2025

'n Avontuur. Dit is beslis 'n plek wat ons weer, en langer gaan besoek in die toekoms! Ons het in die Glashuis tuisgegaan - en dit het beslis 'n 4x4 nodig om daar uit te kom. Daar is wel pragtige verblyf naby die plaashuis, wat net so idillies lyk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

A place of peace and silence close to the stars. Stayed for a weekend, need a 4x4 to access the Glass House from the farm, 50-minute trip 5km long. The accommodation was in a respectable state. Loved the views, stillness, stargazing. The wind can be a little hectic and restrict outside activities at different times of the day due to the altitude being roughly 1683m above sea level. Well worth the trip and to experience this place. If you want to be with nature, adventurous and sleep in an enclosed glass pane environment, then this is the place to experience. December to February is the hottest months, but be prepared to experience 8 degrees in the early hours of the morning, so bring some warm clothing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha J
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Eiesoortige belewenis. Fantastiese ondervinding! Frans was baie gasvry!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryce V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peace and tranquil. Our stay was an adventure from the moment we got there. The onsite manager was so friendly. As he took us up, it was a privilege to listen to his stories. The quiet was the only noise you heard. It was majestic. No words can describe the peace and tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Relaxing. Relaxing and chilled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lieflike uitsig na alle kante. Stofie sorg vir hitte in die koue nagte. Sielsalige lekkerte! Weg van alles en nie 'n ander mens naby nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xandrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasties en onvergeetlik. Baie lekker gebly. Fantastiese plek met 'n beeldskone uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Super private, cosy, clean, stunning views! Spectacular view/location! The place was neat and tidy and contained most requirements for a weekend stay! The wind was relentless, which can be expected for this time of the year, but we could stay indoors with a cosy fire and beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neeke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Aarfontein Farm, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fa3e4eb45b0b2fcedcc46abe5b1a4cfd95111f73213c252831975599c1ffd88919e0b91884b97a6a56d5500c5ed46f06913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Aarfontein Farm Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.388724661346 21.259182679038
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang