Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aark Guest Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 72 resensies vir Aark Guest Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Maryke B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B
Gesin met tieners

Baie lekker, stil area.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ramo M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramo M
Gesin met klein kinders

Amazing.

Everyone came back rejuvenated and happy. The destination is absolutely gorgeous. The food was also top tier. I would absolutely recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millicent M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent M
Saam met vriende

Coming back again.

We were well looked after. They lived up to their standards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matilda L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda L
Gesin met klein kinders

Baie mooi gastehuis, alles netjies en vriendelike diens. Sal vir seker aanbeveel.

Baie mooi gastehuis en naby winkelsentrums, eetplekke en by Emerald Casino met baie om te doen vir oud en jonk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Attention given to detail.

Loved our stay. There was a few noisy customers, but realised it is a Friday night and people had been "kuiering". The room is really nicely laid out, staff friendly, lovely breakfast and very special lady Aletta that served us with a smile.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F
Gesin met tieners

Absoluut fantasties en baie lekker.

Ontbyt was voortreflik. Personeel vriendelik en gasvry. Kamers heerlik en warm. Personeel is ongelooflik en behulpsaam. Jackie is amazing en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandre M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goeie bestuur.

Diens was uitstekend. Die bestuurder het ons baie mooi gehelp al het ons funksie laat verloop. Ons kon nie ontbyt bywoon nie so 'n wegneem-ete was gereed in ons kamers. Kamers is netjies en skoon. Sal net melk in die yskas waardeer en WiFi was swak in die kamer. Beveel die gastehuis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig.

Gaan al baie jare na Aark Guest House wanneer ons funksies in Vanderbijlpark het. Kamers is altyd netjies en veilige parkering is beskikbaar. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en die ontbyt is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshepo M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo M
Gesin met klein kinders

Good.

All was well. Good customer service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda R
Enkelreisiger

Netjies.

Kamer is netjies, stort stort baie lekker, die lakens kan rêrig vervang word, daar is al gate in van ouderdom, maar geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annah M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and accommodating.

Everything was well organized.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Serina N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serina N
Gesin met klein kinders

Amazing!

The service, the place, the cleanliness, everything was perfect! They went out of their way for my children and we can't wait to go back again one day soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette D
Gesin met tieners

Kamer baie netjies gewees, diens baie goed.

Was baie handig om aandetes te bestel, parkering is net 'n probleem, soms moeilik om in klein spasie te parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very accommodating and clean place.

The gardens were beautiful and clean. Breakfast was very tasty and colourful. The staff were friendly and willing to accommodate our needs. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ray M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray M
Saam met vriende

Onderskeiding! Stil en rustige omgewing, ruim kamers, 3-4-6-8 bedkamers, veilige afgemerkte parkering met dieselfde naam as die eenheid, bv. olifant of luiperd. Die sleutels van die eenheid het ook 'n afstandsbeheerde drukskeutel om die toegangshek oop en toe te maak vir voertuie.

Die beplanning, ontwerp en landskapargitektuur van Aark Guest Lodge en die erf is professioneel gedoen en afgewerk. Die indruk wat ek gekry het van die konstruksie daarvan en waarskynlike gedeeltelike aanbouings was vir my die ekwivalent aan vliegtuigkonstruksieprotokol. Verskeidenheid van langwerpige skraal vlagpaaltipe bome kom voor op die terrein, o.a. Yuka-langwerpige palmspesies, moontlike Witstinkhout en ander tipe bome het hoog bo die dakke uit getroon. Gepaard hiermee is die houtplatform loopoppervlaktes op eerste vloervlak met verniste splitpaal handrelings, dit het my verbeelding aangeryp en onmiddellik my gedagtes weggevoer na die houtkonstruksietreinbrug "The Bridge on the River Kwai". Die eetsaal het marine elemente teenwoordig gehad, soos die blou en wit strepe op die stoele die wit en swart kleredrag van die kelnerinne, breë houtraamvensters en wanneer ek by die ontbyttafel sit en uitkyk na die swembad het dit vir my gevoel soos ontbyt op 'n boot se dek. Ontbyt was standaard met vrugtedrankies, vrugteslaai, koffie, tee, graanvlokke en ander graanprodukte met melk en dan die hoofontbytgereg waarvan 'n mens kon kies van'n spyskaart. Die voorstad van Aark Guest Lodge is SE3 (South East 3) en naby Vaalrivier. Dit was heerlik om soggens vroeg in die buurt se strate te stap soos Olive-, Poplar-, Beefwood-, Koorsboom en Groendoringstraat, tussen ander stappers en drawwers. Die strate is stil en hoofsaaklik beperk tot die voorstad se inwoners en bestaan uit singels, doodloopstrate en T-aansluitings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit is altyd lekker om te hoor as gaste lekker gebly het en die omgewing geniet het. Hoop om jou gou weer te sien.

Aark Guest Lodge
Johannes M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkom deur vriendelike personeel. Baie aangename vriendelike en veilige omgewing.

Kamers was skoon en netjies, ontbyt was uit die boonste rakke. Altyd bedien deur vriendelike personeel. Sal Aark Guest Lodge definitief aanbeveel vir ander om te oornag. Sal beslis weer daar wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Hi Johannes

Baie dankie vir die terugvoer, dit is altyd lekker om te hoor as gaste lekker gebly het.

Hoop om jou gou weer te sien.

Voorspoed vir die nuwe jaar.

Groete

Marlise
Aark Guest Lodge

Aark Guest Lodge
Lucy Nombulelo M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy Nombulelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I wanted to rest and I did exactly that.

Please arrange dinner for your guests next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Hi Lucky
Thank you for your riview. Dinner can be served , but Guests must arrange with reception in the mornings.
Hope to see you soon again.
Kind regards
Jakkie

Aark Guest Lodge
Jakes C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie goeie akkommodasie, etes en gasvreiheid. Kan dit hoog aanbeveel. Dankie weer vir die pragtige kamer met luukse en werkende toebehore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit is altyd lekker om te hoor as gaste lekker gebly het. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Marlise
Aark Guest Lodge

Aark Guest Lodge
Lizl A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl A
Saam met vriende

Heerlik gebly. Die plek is skoon en netjies. Personeel is vriendelik.

Die kos was heerlik. Die tuin is asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Hi Lizl
Baie dankie vir die terugvoer, dit is altyd lekker om te hoor as gaste lekker gebly het. Hoop om jou gou weer te sien. Voorspoed vir die nuwe jaar.
Groete, Marlise Aark Guest Lodge.

Aark Guest Lodge
Keabetswe M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keabetswe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an amazing experience.

Our stay at The Aark was enjoyable,the place is beautiful,clean and close to the ameneties such Emarald Casino and the Vaal Mall. The breakfast was also nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Good Day

Thank you for the positive feedback, we highly appreciate it.

Kind Regards

Marlise

Aark Guest Lodge
Llona E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llona E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag wegbreek.

Netjies en private kamers, tuin is lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Goodman M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Goodman M
Saam met vriende

It was wonderful. Thanks to complimentary WiFi and other amenities.

We had an enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reneir J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneir J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik verwelkom. Skoon en netjies geriewe.

Baie dankie ons het lekker gekuier by julle net soos die vorige keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en aangenaam.

Baie gelukkig met die diens vanaf bespreking tot en met uit check.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Gesin met klein kinders

Very neat.

Lovely place to stay. This is worth the money. Thank you for the stay, see you in two weeks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V
Gesin met klein kinders

Netjiese rustige plek, ruim kamers, vriendelike diens, heerlike ontbyt.

Baie rustige, veilige, netjiese area geleë. Diens is vriendelik. Kamers is ruim en skoon en netjies. Ontbyt is heerlik. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gerieflik, netjies en skoon.

Die Aark Guest Lodge was beslis die moeite werd om by oor te slap. Die personeel was bekwaam en vriendelik en die akkommodasie skoon en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gisela P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela P
Gesin met tieners

Baie rustig en waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly en dit is regtig waarde vir geld en het dit waardeer dat hul my en my kinders se kamers langsmekaar gesit het. Ek beveel net aan dat hul dalk elektriese komberse op die beddens sit in die winter en ook dalk kan voorsiening maak as 'n gas te laat is vir ete. Verder het ek baie lekker gebly en sal ek weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G
Gesin met klein kinders

Awesome.

Baie netjiese plek en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice little place.

Nice little place, needs some maintenance done though, leaking taps all over.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nice klein plekkie.

Nice klein plekkie, benodig 'n bietjie onderhoud, krane lek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumari P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari P
Gesin met tieners

Aangenaam en gemaklik. Voel tuis.

Marlize en personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Hul maak seker jy het als wat jy nodig het. Kamers is baie netjies en skoon. Atmosfeer buite is pragtig, parkering is baie veilig. Ontbyt is 'n wenner. Sal altyd daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Hallo

Baie dankie.

Ons hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Ronel

Aark Guest Lodge
Elzanne N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne N
Gesin met klein kinders

Peaceful and safe environment.

We loved the place, the privacy, the service and the food was outstanding. Maybe just a bit of a parking issue but that is minor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting.

Ek en my vrou het daar aangekom en was onmiddellik verbaas met hoe die plek lyk. Ons is vriendelik verwelkom en deur gevat na die kamer. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ncumisa G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncumisa G
Gesin met klein kinders

Rooms are quite spacious and clean.

The only thing in the room I was in were the coffee cups were chipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Verblyfplekke was ideaal, die ontbyt het egter baie lank gevat, en was yskoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steph V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steph V
Saam met vriende

Wat 'n wonderlike plek.

Waarde vir geld. Sal definitief weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hano B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hano B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, maar dit waarvoor jy vra is buite werking.

TV, DStv en Jacuzzi was buite werking. Spesifiek gevra vir kamer met Jacuzzi. Die rustigheid was fantasties en het 'n heerlike ontbyt gehad. Kan wel aandag gee om kamers skoner te maak, bv. spinnerakke agter TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Hallo,

Baie jammer daar oor maar ons het 24 uur diens en jy kon net geskakel het dan sou ons julle kom wys het hoe werk dit.
Alles is in werkende toestand daar was dalk net iets wat jy nie reg gedoen het nie maar ons sou kon help.

En met ons vreeslike mooi bebosde tuin is daar maar altyd n ou onwelkome gas in van die kamers.
Ek verseker jou ons maak ons kamers elke dag baie mooi skoon, soos jy kon sien.

Ek het ook nerens n boodskap gekry dat jy n Jacuzzi gevra het nie.
Wil julle graag weer nooi vir n aand as julle die kant toe kom.

Skakel gerus.
Lekker naweek

Ronel

Aark Guest Lodge
Tanya V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Gesin met klein kinders

Fantasties rustig en gasvry.

Ongelooflike diens, 'n rustige omgewing en vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Aark-groete

Aark Guest Lodge
Alta G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek baie rustig!

Sal dit aanbeveel vir almal wat navrae het oor verblyf in Vanderbijlpark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Beste Alta,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Aark Guest Lodge

Aark Guest Lodge
Sonja D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon, veilig.

Baie vriendelike diens. Ons kamer (Visarend) was lekker ruim met goeie fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.

Aark Groete

Aark Guest Lodge
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yoraldi B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yoraldi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Husbands 50th Birthday Celebration.

It is an awesome place. The people is very friendly and the breakfast was also good prepared. Will go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Thank you for the great review.

We hope to see you again soon.

Aark greetings

Aark Guest Lodge
Carine P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carine P
Gesin met tieners

Lekker gebly, bonzais pragtig.

Als was perfek, behalwe dat duvet op bed dalk al bietjie dun was. Miskien kan dit vervang word?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, sal definitief weer by Aark Guesthouse gaan aanklop!

Skoon, aangenaam, vriendelik, hoflik, gemanierd, netjies, hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wicus B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerste indrukke, blywende indrukke.

Ons het baie laat gearriveer en is nog steeds met 'n vriendelike groet verwelkom deur Ronel en het sy nog tyd gehad om aan ons die geriewe te wys en 'n geselsie aan te knoop. Sal die Aark Guest Lodge beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reneir J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneir J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en naby alles.

Van ons aankoms tot vertrek was die verblyf uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from home.

We were in Vanderbijlpark for a business meeting.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huis weg van die huis af.

Ons was in Vanderbijlpark vir 'n besigheidsvergadering.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Thank you for the great review. We hope to see you again soon!

Aark Guest Lodge
Wayde G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayde G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and great service!

See star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Thank you, we are glad you enjoyed it. We hope to see you again soon!

Aark Guest Lodge
Marelize S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S
Gesin met tieners

Stunning!

Baie skoon en netjies, personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die tuine is absoluut pragtig, ek sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Hallo Marelize
Dit was n voorreg om julle hier te he en te weet dit was alles reg vir julle.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Ronel

Aark Guest Lodge
Anene J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anene J
Gesin met tieners

Baie veilige blyplek met vriendelike personeel en mooi omgewing.

Die personeel is absoluut vriendelik en baie behulpsaam. Dis pragtige omgewing om te kan bly en ontspan en baie veilig. Die kamers is pragtig gedoen en die kos is aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Hallo Anene
Baie dankie vir jou terugvoer.
Hoop ons sien julle gou weer.

RONEL

Aark Guest Lodge
Estelanie G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelanie G
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Ontbyt is 5-ster. Baie gerieflike gastehuis. Wonderlike waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aark Guest Lodge se terugvoer

Hallo Estelani
Baie dankie, vir julle ook.
Hoop julle het julle bestemming veilig bereik.
Groete.
RONEL

Aark Guest Lodge
Daniel D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, vriendelike diens, modern, keurig gemeubileer en ruim, netjiese tuine.

Ryk aan voëllewe en na aan die natuur. Het baie lekker gebly. Kan sien die eienaar/bestuurder het hulle hand op die pols.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette S

Heerlik!

Skoon netjiese gerieflike kamer. Vriendelike diens en hulle is aanpasbaar. Hulle was bereid om vroeër ontbyt te bedien en nie alle plekke doen dit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek en rustige area.

Die diens was goed en al die staf baie vriendelik met heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelda V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aark Guest Lodge was veilig, netjies en pragtig mooi versorg.

Die parkering was 'n pluspunt vir veiligheid. Die diens was uitstekend en dis 'n mooi omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nombuso K - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombuso K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place to rest

We received a clean room, a freshly made breakfast, and good hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie D
Gesin met klein kinders

Dit is voorwaar 'n baie netjiese gastehuis en naby aan alle besienswaardighede en besighede!

Kan slegs 'n aanbeveling maak dat daar paslakens op die beddens gesit word. Die platlakens wat oor matrasse gesit word, veroorsaak dat ons in die nag die bed moes regtrek. Verder was dit 'n uitstekende gastehuis en sal dit aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was "great" gewees!

As ek ooit weer in die Vanderbijl-omgewing moet oornag, sal ek weer by Aark Gastehuis gaan bly. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer is baie netjies en skoon. Baie veilige parkering. Ontbyt was heerlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K

'n Pragtige plek, goeie diens en heerlike atmosfeer!

Ons het baie lekker gekuier, daar is goeie geriewe en uitstekende diens. 'n Baie, baie oulike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jevanda S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jevanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese ervaring.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie Vd Merwe V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie Vd Merwe V

Unbelievable

The nicest place to stay over in Vanderbijlpark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avril B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril B
Gesin met klein kinders

Fantastic.

My daughter and I thoroughly enjoyed our stay. We will definitely be back but with the whole family next time. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seriska M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seriska M
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie V
Saam met vriende

Baie lekker gebly, lieflike plek en goeie diens ontvang!

'n Wonderlike plek! Die kamers was baie netjies en skoon! Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dineo N - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dineo N

Good

Good lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelly M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nelly M

Good

Good service, quite clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklik een van die beste gastehuise ooit!

Dit was regtig die beste ervaring met die beste dienste wat ek al beleef het van 'n gastehuis. Sal enige dag enige tyd weer by Aark Gastehuis gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collette M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning, quiet location, friendly service

Beautiful rooms, excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth S
Saam met vriende

Wonderful stay, beautiful set up.

I would highly recommend staying at Aark Guest Lodge, we received friendly service, lovely room and the gardens are beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groendoringstraat 7, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiNGYyYWFhLTdmNDQtNGZiZi1iNDc0LWY0MjhlOGJhNTlhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 7 Groendoring Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.74099464435 27.853426337242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem