Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+125
Gastehuis in Vanderbijlpark

Aark Guest Lodge

  • Slaapplek vir 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Groendoring Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aark Guest Lodge is 'n moderne gaste-lodge wat luukse akkommodasie aan sakelui en vakansiegangers bied.

Verblyf is beskikbaar in 17 luukse kamers, almal met en suite-badkamers. Geriewe in die kamer: lugversorging wat verhit en verkoel, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, DVD-speler, ADSL-internettoegang, kluis, yskassie en koffie- en teegeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke kamer het sy eie veilige parkeerplek naby die kamer.

Die lodge is pragtig uitgelê en bied 'n restaurant met 'n kaggel en kroeg wat voorsiening kan maak vir 30 - 35 gaste. Funksies of konferensies kan ook by dié restaurant gehou word. Ons bied 'n tradisionele ontbyt en gaste kan middagete-pakkies bestel. Aandete is net op versoek beskikbaar. Gaste kan ook 'n bord met heerlike eetgoedjies bestel.

Aark Guest Lodge is naby verskeie besigheidsentra, so dis uiters gerieflik vir sakereisigers. Dit sluit Sasol, Lethabo, Vaal Universiteit, Safripol, NOSA, Arcelormittal en Safripol in. Besienswaardighede binne 3 tot 5 km vanaf die lodge: Emerald Casino en Dieretuin, Stonehaven on Vaal, bootvaarte, visvang by die Vaalrivier, gholfbane, verhitte swembaddens en 'n gimnasium. Vaal Mall en ander winkelsentrums.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Stella H
5.0
Baie baie lekker. Baie netjies, baie rustig, baie behulpsaam en baie vriendelik. Vinnig om te help en reageer!
Aug 2026
Ziyanda K
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Awesome breakfast was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Mosa M
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed my stay. I love the place, nice place and quiet. I was only disappointed that the restaurant was not operational.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Anel K
Saam met lewensmaat
5.0
'n Lekker bederf kuier, wat ver uit die stad voel. Hulle gasvryheid spreek boekdele. Die ontbyt is 'n heerlike bederf.
Jul 2026
Jessica S
Gesin met klein kinders
5.0
Very relaxing. Aark Guest Lodge was heaven on earth, a very peaceful place and clean. The rooms were very cosy and warm. The breakfast ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 7 Groendoring Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Aark Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Groendoring Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiNGYyYWFhLTdmNDQtNGZiZi1iNDc0LWY0MjhlOGJhNTlhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 7 Groendoring Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.74099464435 27.853426337242
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang